Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
August 15, 2022The Virgin Prayer - saam met PierreThe Virgin Prayer - saam met Pierre by InVia Gemeente...more8minPlay
August 15, 2022Wie is hierdie vrou? Deel I deur Pierre du Plessis //14 Aug 2022Wie is hierdie vrou? Deel I 14 Augustus 2022Preek deur Pierre du PlessisElke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie!Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more28minPlay
August 08, 2022Oordenking: Twee Oor Vrae saam met pierreOordenking: Twee Oor Vrae saam met pierre by InVia Gemeente...more9minPlay
August 08, 2022Geloof as hunkering deur Ds Louis van der Riet // 7 Aug 2022Geloof as hunkering7 Augustus 2022Preek deur Louis van der RietSkriflesing: Heb 11:1-3, 8-16Julle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor!Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more27minPlay
August 07, 20224 Stemme van Binne: Die Stem van Depressie deur Theo Geyser"Ronald Rolheiser sê: “Depressie is die siekte van ‘n normale persoon”. Die stelling mag dalk ons vrolike kultuur omkrap, en selfs godsdienstige tone vergruis. Elke produk word vandag verkoop omdat dit jou lewe makliker en gelukkiger maak. Ongelukkig bied ons tydsgees Jesus ook aan as ‘n gelukbringer. Ons sing mos “all your sorrows will vanish…”Ons weet dis nie die waarheid nie..."...more15minPlay
August 02, 20224 Stemme van Binne: Die stem van Woede en Verwonding deur Theo GeyserWaarom sou die Here vir Kain hierdie vraag vra: “Waarom is jy kwaad? Dit kan tog nie informasie wees wat die Here soek nie? Hy is immers alwetend. Dalk is die vraag daar om hulle te help om die regte stem wat die woede veroorsaak te identifiseer. Woede is liefde wat seergemaak is, en daardie seer los ‘n wond....more13minPlay
August 01, 2022Oordenking: 'Die Ambag' saam met FriedaOordenking: 'Die Ambag' saam met Frieda by InVia Gemeente...more12minPlay
August 01, 20221-2-3 blok myself! deur Frieda van den Heever // 31 Julie 20221-2-3 blok myself!31 Julie 2022Preek deur Frieda van den HeeverJulle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor!Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more34minPlay
July 25, 20224 Stemme van Binne: Die Stem van Selfbedrog deur Frieda van den Heever"Jesus het gesê die koninkryk van God is in ons. Máááár – of én – daar is ook ander dinge in ons. Die sig én die sug. Die profeet én die pateet. Solank ons die een ontken, kan die ander nie ten volle geken word nie. Dis nou maar een ding van hierdie lewe wat ek al agtergekom het: ek kan eenvoudig nie te bowe kom wat ek nie insluit nie. Ons moet ons illusies vol in die gesig staar sodat dit omskep kan word in die waarheid, of kan verdamp dat ons die koninkryk beter kan sien. As ons dit probeer geheim hou (bedek), sal dit ons versmoor. As ons dit wegjaag (bestraf), sal dit terugkom …"...more20minPlay
July 25, 2022Gebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierreGebed: Watter Genade Het Jy Nodig Vandag? - pierre by InVia Gemeente...more11minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.