Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
June 27, 2022Meer as kennis... Slim vang sy baas! deur Theo Geyser"Watter dier of beeld sal jy gebruik om wysheid mee voor te stel? Verskillende kulture het verskillende diere en simbole wat gebruik word. Ek is mal oor die Kelte. Hulle simbool is die salm vis. Die salm beweeg net met die ritme en vloei van die seisoene en swem stroom-op om te gaan broei in die veiligste plekke."...more15minPlay
June 27, 2022Meditasie: 'Donder En Liefde' saam met FriedaMeditasie: 'Donder En Liefde' saam met Frieda by InVia Gemeente...more11minPlay
June 27, 2022Seuns van donder deur Frieda van den Heever // 26 Junie 2022Seuns van donder26 Junie 2022Preek deur Frieda van den HeeverJulle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more34minPlay
June 27, 2022Preek titel deur iemand // 19 Junie 2022Die mal een op die dorp19 Junie 2022Preek deur Pierre du PlessisJulle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more25minPlay
June 20, 2022Oordenking, 'Arm' saam met FriedaOordenking, 'Arm' saam met Frieda by InVia Gemeente...more13minPlay
June 20, 2022'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die dorp saam met pierre'Gospel Contemplation' Lukas 8, Die mal een op die dorp saam met pierre by InVia Gemeente...more10minPlay
June 20, 2022Hoe vul die Heilige Gees my? deur Theo Geyser"Dit is goed om te dink dat jy het ‘n asem het, dit is beter om te weet dat jy eerder deur God ge-asem word."...more16minPlay
June 20, 2022Die mal een op die dorp deur Pierre du Plessis // 19 Junie 2022Die mal een op die dorp19 Junie 2022Preek deur Pierre du PlessisJulle bydraes word rerig waardeer. Dankie daarvoor!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more32minPlay
June 13, 2022Hoe laat die Heilige Gees my getuig? deur Theo Geyser"Om te getuig beteken om met 'n nuwe bewustheid te leef. Die gawe van die krag wat ons ontvang is 'n nuwe teenwoordigheid van God en onsself. Paulus noem dit “we have the mind of Christ and do hold the thoughts and feelings and purposes of his heart…” 1 Kor. 2:10-16. Die 'mind of Christ' beteken nie jy is perfek nie, dit beteken eerder dat jy in jou menswees en verwonding ook net soveel meer van God se liefde kan sien en kan deel."...more23minPlay
June 13, 2022Meditasie: Psalm 8 saam met PierreMeditasie: Psalm 8 saam met Pierre by InVia Gemeente...more12minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.