Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
April 25, 2022Dood: ont-angel deur Frieda van den Heever // 24 April 2022Dood: ont-angel24 April 2022Preek deur Frieda van den HeeverDankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more28minPlay
April 25, 2022Oordenking: Dood: Ont - Angel saam met FriedaOordenking: Dood: Ont - Angel saam met Frieda by InVia Gemeente...more11minPlay
April 22, 2022Opstandingsondag: Ware Onsinnige Praatjies deur Theo GeyserPyn veroorsaak die toemaak en wegkruip van alles wat my lewe seergemaak het. Soos die dissipels kruip ons ook eerder weg agter geslote deure, omdat my hart toegeslaan het. Die dissipels wou weet waar is die grafsteen, en niemand weet hoe dit weggerol is nie. Dit is presies wat ‘n opstanding is! Dit is God se werk. Jesus het nie self opgestaan nie, God moes dit doen en elke menslike poging sal nooit die opstandings kan bring wat ons almal nodig het nie! Die mooi is dat God breek deur die deure van ons innerlike weerstand en maak dit oop. In Johannes 20 blaas hy oor die dissipels. En dit is hoe die deure van ons harte weer oopgaan!Die grafsteen en deur wat oopgaan was onsinnige praatjies genoem. Jy kan dit maar noem ‘te goed om waar te wees!”Welkom by die opstanding!...more13minPlay
April 22, 2022Goeie Vrydag: 'n Kruispad deur Theo GeyserWat sou Johannes bedoel het as hy sê: "They will look upon him whom they have pierced." (Joh. 19:37). Dit is woorde wat hy leen uit Sag. 12:10 wanneer hy sê dat ons na die een sal kyk wat doodgemaak is. Hoekom kyk? Waarna kyk? En, wat sien ons wanneer ons kyk? Wat verteenwoordig die beeld?Daar was daardie dag ‘n legio menings oor wat die beeld van die een wat hang aan ‘n kruis beteken. Was hy ook ‘n rower? Politieke bevryder? Kwaadstoker? Geestelike leier? Of ‘n kansvatter? Ons gaan kyk na een van die beelde in Johannes 12:32 wat ons uitnooi om reg na die kruis te kyk. Jy gaan altyd twee goed sien, ‘n DOODLOOPSTRAAT of ‘n KRUISPAD. Die einde wat niks beteken nie, of eerder nuwe begin?...more14minPlay
April 18, 2022Energie, ontploffing, alchemie - die dood kon dit nie vashou nie // 17 April 2022Energie, ontploffing, alchemie - die dood kon dit nie vashou nie17 April 2022Preek deur Frieda van den HeeverSkriflesing: Rom 8:15-17 (Message)Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more28minPlay
April 11, 2022Die Pad Wat Min Loop: Voor jou dood... deur Frieda van den Heever... die titel is dalk misleidend. Ons almal stap dié pad. Almal se lewens hang aan 'n draadjie. Elkeen se lewe is 'n one-way ticket. Die onderskeid is dat die meeste van ons tot die dag van ons dood veg om te óórlééf, dat 'n paar op die punt kom om hulle lewens weg te gee en nog minder: om hulle dood te gee as geskenk.Ronald Rolheiser skryf:"There are three major stages of Christian discipleship: the struggle to get our lives together, the struggle to give our lives away, and, ultimately, the struggle to give our deaths away. "...more16minPlay
April 11, 2022Oordenking: What Kind Of A King? - pierreOordenking: What Kind Of A King? - pierre by InVia Gemeente...more8minPlay
April 11, 2022Nabyheid in slegte geselskap; met goeie geselskap in die verte! deur Johan Beukes // 10 April 2022Nabyheid in slegte geselskap; met goeie geselskap in die verte! deur Johan Beukes10 April 2022Preek deur Johan BeukesSkriflesing: Lukas 23:39-43Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more28minPlay
April 04, 2022Hoe sal dit wees wanneer ons God se nabyheid die diepste kan beleef? deur Theo Geyser"Die mooiste beskrywing van reinheid is wanneer ons so kan lewe, wanneer ons uit ons eie ware diepste geskapenheid kan lewe. En hoe sal dit wees en wat kan ons doen om op daardie plek en op daardie manier voor God te wees. Want om God te sien - dit beteken immers nie dat Hy ’n objek is wat ons raak kan sien nie. Om iemand te sien beteken bloot nabyheid. Dis naby genoeg. Ek kan hom sien. En met God is dit dieselfde."...more11minPlay
April 04, 2022Meditasie: 'Kyk, die mens!' Joh 19 saam met pierreMeditasie: 'Kyk, die mens!' Joh 19 saam met pierre by InVia Gemeente...more13minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.