Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
March 07, 2022Onthou jou dood deur Ds Johan van den Heever // 6 Maart 2022Lydenstyd - “Memento mori!” Onthou jou dood6 Maart 2022Preek deur Ds Johan van den Heever.Liturgie deur Frieda van den Heever.Skriflesing: Lukas 4Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more24minPlay
February 28, 2022ín in deur Frieda van den Heever // 27 Feb 2022ín in27 Februarie 2022Preek deur Frieda van den Heever.Skriflesing: 2 Kor. 3:12 - 4:2Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more34minPlay
February 27, 2022Hoe cope ek in ’n wêreld van oorstimulasie? deur Theo GeyserDie Pad Wat Min Loop: Onthouding.Ek het ‘n mooi storie by Ronald Rolheiser gehoor. Drie monnike bid. Een monnik sien in sy gebed hoe hy opgetel word na die hemel met engele. Die ander monnik bid en sien hoe hy reeds in die hemel is en saam met kore en duisende mense God aanbid. Die derde monnik bid en dink aan ‘n hamburger. Laataand moes die junior demoon verslag lewer oor sy dag se werk en dit lui toe so: “Drie monnike is versoek en net twee het gestruikel!”...more16minPlay
February 22, 2022Wat presies sê ek... as ek sê ek het myself lief? deur Frieda van den HeeverRobert Holden wat die kursus Living as Love (waarmee heelparty mense by InVia nou weer besig is) aanbied, vertel toe sy dogtertjie drie jaar oud was, het hy haar gaan soek nadat sy al 'n paar uur buite in die tuin lê. Net lê. Toe hy haar kry, wou hy weet of daar iets fout is. Haar antwoord: "Nothing. I'm just lying here feeling beautiful." Asof sy Ps. 139 opgeëet en ingesluk het. En die eerste gedagte in sy kop was: "Is that even allowed?"......more15minPlay
February 21, 2022Meditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met FriedaMeditasie: 'Draai Die Ander Wang' saam met Frieda by InVia Gemeente...more9minPlay
February 21, 2022Klappe en Cancel Culture deur Pierre du Plessis // 20 Feb '22Klappe en Cancel Culture20 Februarie 2022Preek deur Pierre du PlessisSkriflesing: Lukas 6: 27-38Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more30minPlay
February 14, 2022Wat presies sê ek... as ek sê ek het ander lief? deur Theo GeyserDit is makliker om te sê ek het God lief as om te sê ek het ander mense lief soos wat God hulle liefhet. Vir Johannes is dit so eenvoudig soos dit: Hoe kan jy iemand haat of verafsku wat jy kan sien, en God liefhê maar Hom nie kan sien nie? (1 Joh 4:20). Ons liefde vir mense wys ons liefde vir God....more12minPlay
February 14, 2022Meditasie: Rus Genesis 2 saam met pierreMeditasie: Rus Genesis 2 saam met pierre by InVia Gemeente...more13minPlay
February 14, 2022Tyd om te stop deur Marina Strydom // 13 Feb '22Tyd om te stop13 Februarie 2022Preek deur Marina StrydomSkriflesing: Genesis 2:1-3Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more27minPlay
February 08, 2022Wat presies sê ek... as ek sê ek het die Here lief? deur Theo GeyserWat bedoel ons wanneer ons sê: ons het God lief? Jesus wou Petrus help om nader aan hierdie vraag te kom. Hy vra hom drie keer: “Het jy my waarlik lief?” (Joh 21). Petrus was dood-seker dat hy Jesus liefhet. Jesus probeer hom uitnooi na ‘n baie groter liefde wat daar tussen hulle kan wees....more17minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.