Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
February 07, 2022Meditasie: Onrein en Ongeletterd. pierreMeditasie: Onrein en Ongeletterd. pierre by InVia Gemeente...more11minPlay
February 06, 2022Onrein en ongeletterd deur Pierre du Plessis // 6 Feb '22Onrein en ongeletterd 22 Februarie 2022Preek deur Pierre du Plessis.Skriflesing: Lukas 5:1-11Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more29minPlay
January 31, 2022Word Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den HeeverWord Wie Jy Is: Met Ander deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente...more12minPlay
January 31, 2022Local is nie altyd lekker nie deur Frieda van den Heever \\ 30 Jan '22Local is nie altyd lekker nie30 Januarie 2022Preek deur Frieda van den HeeverSkriflesing: Lukas 4:21-30 (1983 Vertaling)Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou!Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more31minPlay
January 31, 2022Meditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met FriedaMeditasie: 'Local is nie altyd lekker nie' saam Met Frieda by InVia Gemeente...more13minPlay
January 24, 2022Word Wie Jy Is: Jouself deur Theo Geyser"Wil jy weet wat is fout met jouself en die wêreld? Hier is ‘n Boeddhis se raad: Kyk na ‘n groepsfoto. Wat leer dit jou? As jy soos ek is, kyk ek nie na die kwaliteit van die foto of hoe dit met die groep gaan nie, maar na myself. Dit is menslik en natuurlik en het te doen met ‘n onbewustelike geluksprogram wat ons dryf om aanvaar te word...."...more22minPlay
January 24, 2022Oordenking: Lukas 4 saam met FriedaOordenking: Lukas 4 saam met Frieda by InVia Gemeente...more12minPlay
January 24, 2022Ongemaklike Goeie Nuus deur Johan Beukes // 23 Jan '22Preek deur Johan Beukes.Skriflesing: Lukas 4:14-21 Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie.Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more35minPlay
January 17, 2022Word Wie Jy Is: Deur God met Theo Geyser"Die gesig van God is dalk nader as die beelde wat ons probeer skep van Hom. Jesus het op ‘n dag vir Fillipus geantwoord toe hy God wou sien: “As jy my gesien het, het jy God gesien”. Die een vertaling lees: "You can look at all you have seen and heard and still ask that question? To see certain things is to have seen the Father!" Watter dinge (certain things) wys vir jou God? Dis eenvoudig: As die blomme blom, en die wingerd sy vrug dra, dan weet ons dis somer."...more13minPlay
January 17, 2022Ritme deur Pierre du Plessis // 16 Jan '22Ritme16 Januarie 2022Preek deur Pierre du Plessis.Skriflesing: Markus 6:30-32 (2020)Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie.Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more24minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.