Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
November 28, 2021Eerlike Advent: Weerloosheid deur Pierre du Plessis // 28 Nov '21Eerlike Advent: Weerloosheid28 November 2021Preek deur Pierre du PlessisSkriflesing uit Psalm 139.Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more32minPlay
November 28, 2021Ek het Hoop... al is my famlilie feilbaar... deur Theo Geyser"Ek hoop nie jy glo in bloedlynvloeke nie. Indien jy nie weet wat dit is nie, dit is wanneer daar in geslagte sekere probleme is soos alkoholisme, of owerspel, of enige ander sonde, en iemand dan die vloek oor jou breek sodat jy dan nie meer sukkel met daardie probleem nie. Dit word deur gebed en soms duiweluitdrywing gedoen. ‘n Gewilde teks is Eks 20:5, wat sê dat God die sondes van die Vaders toereken aan die kinders tot in die derde en vierde geslag."......more17minPlay
November 23, 2021'n herberg vir bergies deur Theo Geyser"Die begin van die kersverhaal spreek een van die fundamentele probleme binne ons en ook die samelewing aan. En dit is: Daar is nie ‘n plek of herberg waar Jesus (weer)gebore kan word binne ons en ons samelewing nie. Elke herberg is reeds geboek en vol.Ons is doodeenvoudig te besig.Toe hulle vir Thomas Merton vra wat die grootste probleem in wêreld is, het hy profeties die appelkar omgekeer deur te sê dat dit “efficiency” is."...more15minPlay
November 22, 2021Tussen Egipte en Kanaän deur Marina Strydom \\ 21 Nov '21Tussen Egipte en Kanaän21 November 2021Preek deur Marina Strydom.Skriflesing uit Psalm 126.Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SKOm die video te kyk waarna Marina tydens die preek verwys, volg gerus hierdie skakel: https://youtu.be/bMm8wWNo7cA...more28minPlay
November 22, 2021Meditasie: Psalm 126 saam met PierreMeditasie: Psalm 126 saam met Pierre by InVia Gemeente...more10minPlay
November 15, 2021Oordenking: 'Waar's die Genesing?' saam met FriedaOordenking: 'Waar's die Genesing?' saam met Frieda by InVia Gemeente...more13minPlay
November 15, 2021Ek Het Gewonder... Waarom is God weggesteek? deur Theo GeyserWaarom is God weggesteek? Hoekom kan ons hom nie duidelik sien en verstaan nie? Waarom ‘n spieël in ‘n raaisel? Moet ons dan altyd wonder wie Hy werklik is?......more19minPlay
November 14, 2021Waar's die genesing? deur Frieda van den Heever \\ 14 Nov '21Waar's die genesing?14 Nov 2021Preek deur Frieda van den HeeverSkriflesing uit Jeremia 8:19-22Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more39minPlay
November 08, 2021Meditasie: Alle Heiliges, Joh 11 saam met PierreMeditasie: Alle Heiliges, Joh 11 saam met Pierre by InVia Gemeente...more11minPlay
November 08, 2021Alle Heiliges deur Pierre du Plessis \\ 7 Nov '21Alle Heiliges7 Nov 2021Preek deur Pierre du PlessisSkriflesing uit Johannes 11:33-44 (1983)Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more26minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.