Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
January 17, 2022Meditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierreMeditasie: "Breek weg sodat jy nie breek nie" - pierre by InVia Gemeente...more13minPlay
January 03, 2022Nuwejaarsvoornemens: Die Dans is die Balans deur Theo GeyserVoorspoedige nuwe jaar! Baie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan ondersteun....more14minPlay
December 26, 2021Geseënde Kersfees! met Theo GeyserBaie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan bydrae....more13minPlay
December 26, 2021Ek het Hoop... om weer lief te hê... deur Wilma Enslin-GeyserBaie dankie vir almal se finansiële bydraes. Dit maak wat ons doen moontlik. Besoek gerus https://www.invia.org.za/ondersteunons vir maniere waarop jy kan bydrae....more9minPlay
December 13, 2021Eerlike Advent: Beleef God in jou liggaam deur Pierre du Plessis // 12 Des ' 21Eerlike Advent: Beleef God in jou liggaam12 Desember 2021Preek deur Pierre du Plessis.Skriflesing: Lukas 2: 1-7Dankie dat julle gee en aanhou gee het deur al die moeilike tye hierdie jaar. Ons gemeenskap kan nie bestaan sonder julle goedhartigheid nie.Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more25minPlay
December 13, 2021Meditasie: 'Liggaam' saam met PierreMeditasie: 'Liggaam' saam met Pierre by InVia Gemeente...more16minPlay
December 12, 2021Ek het Hoop... dat ek weer vrede sal ervaar! met Frieda van den Heever"Ek het besef dat ek nie hoop en vrede in dieselfde sin verwag het nie. Tot my skaamte, het dit vir my twee onversoenbare begrippe geword. Ek moes die volgende reeds diep gesetelde gedagtegang aan die kaak stel: Ek moet ophou hoop sodat ek die vrede kan bewaar. Ek sal nooit weer uitsien na iets of verwagtinge koester nie en dít sal dinge rustig hou. Ek moet niks meer vir die kinders sê oor enigiets wat gaan gebeur nie - nie play dates nie, nie partytjies nie, niks. Nie in vandag se tyd nie, hulle gaan net hulle hoop opkry en dan heel moontlik teleurgestel word. 'n Soort gelate aanvaarding wat nooit te wild of stormagtig sal kan raak nie. "...more12minPlay
December 06, 2021Ek het Hoop... om weer bly te kan wees deur Theo GeyserKersfees belowe “GROOT blydskap vir die HELE volk” Luk 2:10. Die (weder)geboorte van Jesus binne ons bring ‘n gekwalifiseerde blydskap. Dit sluit die koning en straatvrou in, die skrifgeleerde en die sterrekyker, die wat binne en buite die geloof staan!...more14minPlay
December 06, 2021Eerlike Advent: Hoop in weerloosheid deur Frieda van den Heever \\ 5 Des '21Eerlike Advent: Hoop in weerloosheid5 Desember 2021Preek deur Frieda van den Heever.Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK...more27minPlay
November 29, 2021Meditasie: Verweef, Ps 139 saam met PierreMeditasie: Verweef, Ps 139 saam met Pierre by InVia Gemeente...more13minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.