Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
April 08, 2019Lent: Vaste In Die Wildernis met Pierre Du Plessis (Aanddiens)"Workouts in the gymnasium are useful, but a disciplined life in God is far more so, making you fit both today and forever." 1 Tim 4:8 The MSG...more32minPlay
April 01, 2019Lent: Versoekings In Die Wildernis met Theo Geyser (Oggenddiens)Die wildernis (stilte) help ons om die virusse en swamme of misplaaste begeertes binne ons waar te neem....more32minPlay
April 01, 2019Lent: Versoekings In Die Wildernis met Pierre Du Plessis (Aanddiens)“Confession – it is said – is good for the soul. Before mass, Catholics practice confession, a ritual cleansing before receiving the gift of communion. Not to receive punishment or even absolution, but rather to speak what must be brought out from darkness, if we are to receive the light.” Wayne Muller...more27minPlay
March 25, 2019Lent: Woorde In Die Wildernis met Frieda Van Den Heever"Daar staan geskrywe ..." Wat gaan deur jou gedagtes en gevoeltes as jy hierdie woorde hoor? Die meeste mense wat ek ken put nie vreeslik troos, versterking of sielskos uit verwysings na of skrifgedeeltes uit die Bybel nie....more36minPlay
March 18, 2019Lent: Leiding Na Die Wildernis deur Pierre Du Plessis“If we wish to follow Jesus, we need to follow him first and foremost into the desert.’’ Albert Nolan...more24minPlay
March 11, 2019Lent: In Die Wildernis In deur Pierre Du PlessisDie wildernis is nie altyd ‘n baie aangename ervaring nie. Dis leeg, vreemd, pynlik, eensaam. Maar die ervaring is nie alleen nie. Jy is nie alleen nie. Saam met Jesus gaan jy die wildernis in…...more28minPlay
March 04, 2019InVia-Gespreksreeks 2019: Pelgrimstogte met Theo Geyser, Erns Grundling en Johan GeyserPelgrimstogte is ’n eeue oue tradisie wat bekend is onder alle gelowe. Hoewel die Westerse wêreld reeds grootliks gesekulariseer is, wil dit voorkom of daar naarstig gesoek word na ’n spiritualiteit wat sin kan gee aan ons daaglikse bestaan. Hierdie gesprek verken die rol wat pelgrimstogte binne hierdie soeke speel....more49minPlay
March 04, 2019Werk: Wat Doen Ek Met My 8-4 Lewe? met Pierre Du PlessisDie mens bou, die mens werk. Dit is een van die kenmerke wat ons onderskei van die res van die diereryk, ons maak goed en bou dinge....more30minPlay
February 25, 2019Skink Die Beker met Pierre Du Plessis"Soos Jesus vir die vrou by die put vertel het dat lewende water by haar sal uitvloei, so is dit ook met ons elkeen. Ons word nie bloot gevul sodat ons ‘n deksel op ons beker kan sit en dit mooi kan bêre nie."...more30minPlay
February 24, 2019Begeleide Meditasie: Skink Die Beker (4/4)'n Meditasie wat jou kan help om jou beker vir ander te skink....more15minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.