Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
January 21, 2019Heelheid: 'N Manier Van Word deur Pierre Du Plessis (Aanddiens)"By InVia besef ons dat ons reis in heelheid nie slegs ‘n alleenreis is nie, maar ook ‘n saam reis. Ons loop saam met ander agter Jesus aan. Ons elkeen bring ons eie storie na die tafel toe, ons eie vreugde en ook ons eie seer, ons twyfel en ons oortuigings."...more27minPlay
January 21, 2019Heelheid: 'N Manier Van Word deur Theo Geyser (Oggenddiens)"Die patrone in ons verhoudings met mense, wys ook in ons verhouding met God."...more35minPlay
January 14, 2019Heelheid: 'N Manier Van Wees met Pierre Du Plessis (Aanddiens)In sy boodskap, verwys Pierre na 'n video. Volg gerus hierdie skakel om dit te kyk: https://vimeo.com/296203919...more30minPlay
January 14, 2019Heelheid: 'N Manier Van Wees met Theo Geyser (Oggenddiens)Die woorde roeping en redding kan nie geskei word nie. ‘n Roeping van God is beslis nie geestelike loopbaanbeplanning nie, en redding is ook nie ‘n abstrakte hemelse transaksie wat te doen het met hoe reg jy glo nie....more31minPlay
December 10, 2018Advent: Blydskap met Pierre Du Plessis"Na die lewe ons so paar houe gegee het raak ons nie meer so maklik bly nie en versmoor vreugde stadig onder rekeninge, bekommernisse, en politiek. Tog, is Advent, met al haar paradokse, ‘n tyd van vreugde en dit boonop in die hoogste hemele!"...more35minPlay
December 03, 2018Advent: Hoop met Theo GeyserDie meeste van ons is teen Kersfees al kersfoos. Die boodskap van Kersfees word gepredik met goedkoop verkoopstegnieke om almal in die gees van Kersfees te kry....more34minPlay
November 19, 2018Advent: Vrede deur Pierre Du Plessis"Come, Lord Jesus, and be with me where I feel poorest. I trust that this is the place where you will find your manger and bring your light. Come, Lord Jesus, come. Amen." Henri Nouwen...more30minPlay
November 12, 2018Geliefd: Gegee met Frieda Van Den Heever"Think of yourselves the way Christ Jesus thought of himself. Having become human, he stayed human. It was an incredibly humbling process. He didn’t claim special privileges. Instead, he lived a selfless, obedient life and then died a selfless, obedient death." Phil. 2 MSG...more28minPlay
November 05, 2018Beloved: Broken - Pierre Du Plessis (Evening Service)"We're Easter people, living in a Good Friday world". Anne Lamotte...more26minPlay
November 05, 2018Geliefd: Gebreek met Theo Geyser (Oggenddiens)"Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees." 2 Korintiërs 12:9...more35minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.