Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
October 29, 2018Geliefd: Geseënd met Theo Geyser"The way we are broken is as much an expression of our individuality as the way we are taken and blessed" Henri Nouwen...more25minPlay
October 22, 2018Geliefd: Geneem met Pierre Du PlessisOm ons geliefdheid waarlik te eien moet ons eers ook besef dat ons individueel gekies en geneem is deur God......more31minPlay
October 15, 2018Geliefd: Wees En Word met Pierre Du Plessis"Self-rejection is the greatest enemy of the spiritual life because it contradicts the sacred voice that calls us the ‘Beloved’. " Henri Nouwen...more31minPlay
October 08, 2018St. Francis-Dag: Loof Heel Die Skepping met Frieda van den HeeverOns het die afgelope Sondag St. Francis-dag gevier wat laasweek 4 Oktober plaasgecind het. Die diens was hoofsaaklik 'n liturgiese belewenis. Dié opname is van Frieda se kort boodskap asook die "Mass on the World" nagmaal begeleiding....more14minPlay
October 01, 2018'n Slim Hart met Theo GeyserDie hart is ‘n via of pad. Wanneer die pad oop is kan die lewe vloei maar wanneer dit toe is word die lewe geblok. Die paaie in ons hart word geblok of oopgemaak deur denke. Daarom is ware transformasie “laat God jou verander deur jou denke nuut te maak.” (Rom 12:2)...more34minPlay
September 25, 2018Wat Is Jou Erfenis? met Frieda van den Heever (Oggenddiens)Out beyond ideas of wrong-doing and right-doing, there is a field. I’ll meet you there. When the soul lies down in that grass, the world is too full to talk about. Ideas, language, even the phrase ‘each other’ doesn’t make any sense. Rumi...more32minPlay
September 25, 2018Die Erfenis van Esegiël met Francois van der Merwe (Aanddiens)Waar kom hoop vandaan? Waar is ons hoop? Vir Christene blyk dit maklik te wees om te sê “ons plaas ons hoop in die Here” (Psalm 33:20-22), maar as ons hele wêreld en identiteit inmekaar tuimel, waar gaan ons hoop dan vandaan kom?...more30minPlay
September 17, 2018Jesus Se Mees Irriterende Stories: Mammon met Pierre Du Plessis (Aanddiens)Jesus Se Mees Irriterende Stories: Mammon met Pierre Du Plessis (Aanddiens) by InVia Gemeente...more36minPlay
September 17, 2018Jesus Se Mees Irriterende Stories: Mammon met Theo Geyser (Oggenddiens)Wat maak jou ongemaklik? Ek is seker êrens sal geld jou lysie haal. Wat is dit in ons wat ons so ongemaklik maak wanneer daar oor geld gepraat word?...more29minPlay
September 10, 2018Jesus Se Mees Irriterende Stories: Onkruid met Frieda van den Heever (Aanddiens)"The very things we wish to avoid, reject, and flee from turn out to be the "prima materia" from which all real growth comes." Andrew Harvey...more10minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.