Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
April 16, 2018Lewe Na Die Dood: Luister Saam met Theo GeyserDie opstanding gaan nie oor bewyse of sekerhede nie, maar eerder oor ‘n manier van wéés - waar ons in ‘n dieper bewustheid van Jesus groei....more36minPlay
April 09, 2018Lewe Na Die Dood: Sit met Frieda van den Heever“How we spend our days is, of course, how we spend our lives” Annie Dillard...more35minPlay
April 03, 2018Ruswoorde: Goeie Vrydag met Theo GeyserEen van die bekendste beelde en ikone in die Bybel is Maria wat in stilte onder die kruis staan terwyl Jesus besig is om te sterf. Waarom hierdie beeld? Waarna nooi hierdie beeld ons uit?...more19minPlay
April 03, 2018Ruswoorde: Palm Sondag met Pierre Du PlessisIn die antieke tye was mense baie meer bekend met optogte en intogte as wat ons vandag is, van die Babiloniërs tot die Romeine het gereeld optogte gehou na ‘n oorwinning. Die Jode was ook bekend met optogte, soos dié by hulle groot feeste......more23minPlay
March 18, 2018Ruswoorde: Diens (Service) met Pierre Du PlessisDiens is die vleeswording van dankbaarheid - Pierre Du Plessis...more24minPlay
March 05, 2018Ruswoorde: 'Truth To Power' met Pierre Du PlessisRuswoorde: 'Truth To Power' met Pierre Du Plessis by InVia Gemeente...more18minPlay
March 05, 2018US Woordfees: InVia Gespreksreeks - Mammon Se Plekkie In Die SonMet Francois van Niekerk, Dr. Dion Forster en Louw Barnardt, gelei deur Theo Geyser...more39minPlay
February 26, 2018Ruswoorde: Abba met Frieda van den Heever"the eye you see isn’t an eye because you see it.. it’s an eye because it sees you" Machado...more33minPlay
February 19, 2018Ruswoorde: Stilte met Pierre Du Plessis (Aanddiens)'Laat staan en weet dat Ek God is' Psalm 46:11 (AFR53)...more29minPlay
February 19, 2018Ruswoorde: Stilte met Theo Geyser (Oggenddiens)"Die woord woestyn (eremos) beteken stilte of afsondering. Die plek dui op die stroping van al die stemme in ons lewe sodat ons God se stem kan hoor."...more30minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.