Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
October 29, 2017Hy Wees. Sy Wees. Saam Wees - Deel 1: Hy Wees. Sy Wees met Pierre Du Plessis"Dis hoe mense is. Ons verdeel mense in pienk en blomme en baba’s en hoëhakskoene. Of blou en bravade en blokkies en bou en spiere. Maar God is nie pienk of blou nie. God pas nie in ons Lewensspelbeperkinge in nie, klein mannetjie of klein vroutjie wat die wêreld rondry in jou klein karretjie." Verwerk uit God Our Mother - deur The Liturgists...more25minPlay
October 22, 2017My Bloudruk: Van Skep Na Skep deur Theo Geyser (Oggenddiens)"Jesus het telkemale sy dissipels bewus gemaak hoe maklik die gaping tussen ons gedrag en motivering ontstaan." Theo Geyser...more30minPlay
October 22, 2017My Blueprint: Consume To Create by Pierre Du Plessis (Evening Service)The video Pierre is referring to in his sermon can be found on Youtube. Search for "Eric Whitacre's Virtual Choir - 'Lux Aurumque' "....more19minPlay
October 16, 2017My Bloudruk: Van Buite Na Binne met Frieda Van Den Heever (Oggenddiens)Die video waarvan Frieda in die begin van haar praat, is op Youtube onder "momondo - The DNA Journey" beskikbaar. Gaan kyk dit gerus....more29minPlay
October 16, 2017My Bloudruk: Van Buite Na Binne met Pierre Du Plessis (Aanddiens)"What you know you can’t explain, but you feel it. You’ve felt it your entire life, that there’s something wrong with the world. You don’t know what it is, but it’s there, like a splinter in your mind, driving you mad." Morpheus....more32minPlay
October 08, 2017St. Francis Dag: Die Hond Is 'N Heilige met Frieda Van Den Heever"Every being is a spark of the Divine, or God. Look into the eyes of the dog and sense that innermost core. When you are present, you can sense the spirit, the one consciousness, in every creature and love it as yourself." Eckhart Tolle...more17minPlay
October 03, 2017My Bloudruk: Van Woede Na Vrede met Theo Geyser“Word kwaad, en moenie sondig nie” (Ef 4:26). Daar is ‘n deel in ons (die ou mens/vals self) wat baie gevaarlik met woede omgaan en dan is daar ‘n deel in ons (die ware of geskape self) wat baie gesond met woede kan omgaan (Ef 4: 24-28)....more33minPlay
September 26, 2017My Bloudruk: "So-help-my-God" na "So: help my, God" met Frieda van den Heever"Jy is geskape na die beeld van God, Sy waarheid is in jou, Sy verhouding met jou is deel van elke vesel, jou unieke bloudruk is deur die Vervaardiger self geïnstalleer, Sy waarheid verweef in die werklikheid van jou lewe. “Jy’s so mooi.” " Frieda van den Heever...more34minPlay
September 18, 2017Vreemde Geluk Deur Gee met Pierre Du Plessis"Ons is geleer om te baklei vir wat jy wil hê en dan vir lewe of dood daaraan vas te klou, maar tog, die Koningkryk van die Hemel werk dalk so bietjie anders. ‘n Plek waar niemand iets besit nie, maar niemand iets kortkom nie. ‘n Plek waar almal in ‘n sirkel staan en aangee dit wat in hulle hande is."...more30minPlay
September 11, 2017Vreemde Geluk Deur Honger En Dors met Theo GeyserOns het vir Willem Van Den Heever gevra om 'n persoonlike storie oor dors wees in sy lewe te deel. Die boodskap volg nadat hy sy storie deel. Luister gerus na sy storie, en hoe Theo Geyser daarna oor Jesus se woorde oor honger en dors wees gesels....more37minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.