Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
July 10, 2017Wysheid Vir Die Lewe... Tot Almal Se Beskikking, Niemand Se Besitting met Frieda van den Heever"Wysheid is ’n saak van lewe en dood juis omdat dit soveel meer as kennis is. Wysheid is nie ’n buitemuurse studie nie; dit is alleenlik vir dissipels. Vir toegewyde navolgelinge wat daaruit wil leef, veel meer as daaroor leer. Dit behoort aan ’n dimensie wat nie bereik kan word deur studie alleen nie." Frieda van den Heever...more33minPlay
July 03, 2017Wysheid Vir Die Lewe... Die Begin Van Wysheid met Pierre Du Plessis"Paradox is the midwife of truth." Leonard Sweet...more23minPlay
June 27, 2017Op, Af, Heen En Weer. 'N Lewe In Vier Bewegings: Gees met Theo Geyser"Ons natuurlike neiging is om weg van ons hart of ware self te beweeg. Ons beweeg veel eerder na die gedisorïenteerde behoeftes van die liggaam, verlanges van die siel en gedagtes van die intellek. Dan het die liggaam, siel of kop die laaste sê, en heers oor die belange van die hart." Theo Geyser...more37minPlay
June 19, 2017Op, Af, Heen En Weer. 'N Lewe In Vier Bewegings: Kop met Pierre Du Plessis"Jesus nooi ons uit na nuwe denke, na ‘n Christus lens, na ‘n lewe en ‘n gedagtegang nuut gevorm." Pierre Du Plessis...more26minPlay
June 12, 2017Op, Af, Heen En Weer. 'N Lewe In Vier Bewegings: Siel met Frieda van den HeeverIn Frieda se boodskap verwys sy na 'n video genaamd "Alike". Hier is die link vir die kort film: https://www.youtube.com/watch?v=kQjtK32mGJQ...more26minPlay
June 05, 2017Op, Af, Heen En Weer. 'N Lewe In Vier Bewegings: Liggaam met Theo Geyser"Ons kan die rigting van ons lewe leer ken deur bewus te word van die verskillende liefdes wat ons lewe trek. Ware liefde kry jy nie net in abstrakte denke of in die sentimentele emosies nie. Jy kry dit in die totale menswees." Theo Geyser...more34minPlay
June 01, 2017Jesus Het Nooit Gesê... Jy Mag Nie Twyfel Nie met Pierre Du Plessis"As jy twyfel, is ek bly. Twyfel wys vir my jou geloof en pad is lewendig. Twyfel is broodnodig vir ʼn groeiende, lewende verhouding met die Here." Pierre Du Plessis...more22minPlay
May 22, 2017Jesus Het Nooit Gesê... Jy Moet Godsdienstig Wees Nie met Pierre Du Plessis(Aanddiens)Jesus Het Nooit Gesê... Jy Moet Godsdienstig Wees Nie met Pierre Du Plessis(Aanddiens) by InVia Gemeente...more25minPlay
May 22, 2017Jesus Het Nooit Gesê... Jy Moet Godsdienstig Wees Nie met Theo Geyser (Oggenddiens)"Indien ‘n mens die Nuwe Testament lees kry jy nie die indruk dat Jesus jou sou uitnooi om godsdienstig te word nie. Hy reageer heftig teen die godsdiens van sy tyd." Theo Geyser...more36minPlay
May 15, 2017Jesus Het Nooit Gesê... Jy Moet Jouself Regruk Nie met Pierre Du Plessis (Aanddiens)Life is slippery, here take my hand. - H. Jackson Brown jr....more34minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.