Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
September 04, 2017Vreemde Geluk Deur Reinheid Van Hart met Pierre Du Plessis (Aanddiens)Heiligheid het te doen met verhoudings, die wat rein was het in heilige verhouding gestaan, of kon in verhouding staan met God en ander mense. En dit is hulle wat vir God sal sien....more26minPlay
September 04, 2017Vreemde Geluk Deur Reinheid Van Hart met Theo Geyser (Oggenddiens)Heiligheid het te doen met verhoudings, die wat rein was het in heilige verhouding gestaan, of kon in verhouding staan met God en ander mense. En dit is hulle wat vir God sal sien....more29minPlay
August 28, 2017Vreemde Geluk Deur Trane met Pierre Du PlessisLiefde en leed loop soos twee spore in die pad. Jy kan nie sommer die een van die ander skei nie, selfs Jesus het gehuil. Ons almal huil of laat ek dit so stel, ons almal moet huil. Hartseer help ons om weg te breek van dit wat ons onstel het, dit wat ons seergemaak het, en dit wat ons verloor het....more31minPlay
August 21, 2017Vreemde Geluk: Afhanklikheid deur Theo Geyser"Die Saligsprekinge is Jesus se langste lering (en ironies ook, die meeste aangehaal) vir ‘n baie goeie rede: Dit is waarmee ons die meeste sukkel."...more30minPlay
August 14, 2017Simbole Vir Die Lewe: Kruis deur Frieda van den Heever"Die kruis openbaar aan ons die hart van God omdat dit die kwesbaarheid van God se liefde wys. Die saamvoeging van Jesus as Leidsman én Lydsman. Die Voleinder van ons geloof (Heb. 12:2)." Frieda van den Heever...more33minPlay
August 08, 2017Simbole Vir Die Lewe: Skottel deur Theo Geyser (Oggenddiens)"Die simbool van die skottel gee vir ons ‘n nuwe beeld, ‘n nuwe metafoor vir die einddoel van die lewe." Pierre Du Plessis...more30minPlay
August 08, 2017Simbole Vir Die Lewe: Skottel deur Pierre Du Plessis (Aanddiens)"Die simbool van die skottel gee vir ons ‘n nuwe beeld, ‘n nuwe metafoor vir die einddoel van die lewe." Pierre Du Plessis...more26minPlay
July 31, 2017Simbole Vir Die Lewe: Beker deur Pierre Du Plessis"Ek en jy loop met ‘n beker, die beker is vol van ons lewe, ons vreugde, ons hoop, ons pyn, ons hartseer.Liefde en leed loop soos twee spore in ‘n pad, ons lewe is altyd vol met beide." Pierre Du Plessis...more28minPlay
July 24, 2017Simbole Vir Die Lewe: Juk met Theo Geyser"Die mens se hart en brein werk met simbole, en daarom nooi Jesus jou uit om met simbole te identifiseer. Simbole help ons om die wêreld waarvoor hulle staan te betree en ons daarmee te verenig." Theo Geyser...more36minPlay
July 17, 2017Wysheid Vir Die Lewe... Wysheid Vir Die Toekoms met Theo Geyser"Moeilike tye vra na groter wysheid. Hoe ons op ons innerlike wêreld reageer is krities belangrik omdat dit die plek is waar God wysheid aan ons gee." Theo Geyser...more28minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.