Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
May 31, 2016Volmoed Sessies: John De GruchyIn gesprek met John de Gruchy tydens Invia Gemeente se jaarlikse kamp te Volmoed. Diep en ware lesse oor die lewe en die dood. Luister gerus en laai die MP3 af....more1h 23minPlay
May 31, 2016Ek Het Jou Lief - Intimiteit Met Theo GeyserOns sukkel om oor intimiteit te praat, sonder om na seks te verwys. Bloot omdat ons so moeilik uitkom by dit wat seks voorveronderstel: Nabyheid en konneksie....more36minPlay
May 24, 2016Prof. Margaret Blackie - Science & Spirituality Q&AAn interview with Prof. Magaret Blackie about science and spirituality....more38minPlay
May 24, 2016Ek Het Jou Lief - Identiteit Met Wilma GeyserDie vier woordjies “Ek het jou lief” is nie verniet die woorde waaroor daar al die meeste gedig en gesing is nie – almal wil dit so graag hoor. Maar dit is ook die moeilikste woorde om ‘reg te kry’....more34minPlay
May 18, 2016Ek Het Jou Lief...in Tyd - Johan Geyser... let us make sure that we do not just hold it as an idea in our heads or a sentiment in our hearts, but work out its implications in every detail of our lives. Gal 5:25 MSG...more30minPlay
May 10, 2016God Ontmoet My In My Hopeloosheid Met TheoHoop is die moontlikhede of openinge wat bestaan te midde van onsekerhede en kompleksiteit....more32minPlay
May 10, 2016God Ontmoet My In My Pyn Met FriedaWanneer geloof as pynverdowing dien en nie as pynbegeleier nie, is dit juis nie die gospel nie, dan’s dit werklik die gos-pil. Walter Brueggemann sê: “Pyn wat geuiter word, word omgesit in energie. Pyn wat nie geuiter word nie, word omgesit in geweld.”...more35minPlay
April 26, 2016God ontmoet my in my Selfregverdiging met Theo GeyserSy ontmoeting met Christus is ook die ontmoeting van sy diepste self. Paulus word met twee Paulusse binne homself gekonfronteer: Die een is ‘n soldaat wat by die perd staan met ‘n swaard (vals self) en die ander is ‘n half-naakte man wat blind op die vloer lê (ware self)....more31minPlay
April 19, 2016God Ontmoet My In Mislukking Met Theo GeyserWanneer die haan kraai is dit tyd om ag te slaan op die tyd en rigting van jou lewe. Dit is moontlik die ‘‘wake-up call’ wat die oorwinning van die vorige donker aand in jou lewe kan aankondig.Petrus het gesukkel om die hane in sy lewe te hoor....more28minPlay
April 13, 2016God Ontmoet My In My Twyfel met Theo GeyserHoekom is dit so dat mense wat skynbaar in dieselfde geloof geanker is, se uitkyk op die lewe en hoe hul hul lewens leef en reageer op krisisse heeltemal kan verskil?Bloot omdat die bron of oorsprong van hulle geloof verskil....more32minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.