Invloed Kerk | Preke

Invloed Kerk | Preke

Download on the App Store

All Invloed Kerk | Preke episodes

  • Manne Ding | Ver _ _ _ ding

    Hoe weet ons iemand is โ€˜n ware man in God se oรซ? Leer wat verwag God van mans en hoe 'n vrou kan help met haar man se swakhede.


    https://youtu.be/1mGJYUL5BGU


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel

    59 min
  • Ver _ _ _ ding

    Konflik is โ€˜n deur na verhouding of verwoesting. Ons is geroep om vredemakers te wees net soos Jesus ons Vredemaker is. Daar is baie meer vrede daarin om verhoudings te versoen as om verhoudings te verloor.



    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof #Verhouding #liefde #konflik

    43 min
  • Ver_ _ _ding | Sit weer die HOU in verhouding

    Jou liefde vir God word geken deur jou liefde vir mense. Verhoudings is alles vir God. Leer weer hoe om verhoudings volhoubaar te maak en so God te eer.


    https://youtu.be/spjhgDLodTw


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof #Verhouding #liefde

    42 min
  • โ€™n Spesiale Kuier: Riana Nel by Invloed Kerk

    Wat โ€™n voorreg om Riana Nel by Invloed Kerk te kon verwelkom. Haar hart vir aanbidding en haar opregte woorde het ons almal diep geraak. Dankie dat jy kom kuier het en saam met ons โ€™n oomblik van hoop en waarheid gedeel het.


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #InvloedKerk #RianaNel #Aanbidding #Geloof #Hoop #HartEnSiel #Gemeenskap #Jesus #Laeveld #SondagDiens

    1 hr 10 min
  • Hart & Siel By die werk

    Werk is een van die grootste seรซninge wat God vir ons gee. Hoekom voel dit dan soms soos โ€˜n straf om werk toe te gaan? Leer hoe ons hart en siel ons werke kan aanpak.



    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof

    38 min
  • Hart & Siel by Invloed

    Die gesondste kerk is die een wat beweeg. Hoe het die Handelinge-kerk dit reg gekry om bewegend te bly? Eenvoud, hulle was hart en siel een.


    https://youtu.be/pyjPSFCDWsk


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof

    59 min
  • Hart & Siel I Met โ€˜n droom

    Drome is โ€˜n Godgegewe hulpbron om ons saam met Hom te laat beweeg. Daar is wel โ€˜n proses om te volg om God se drome te sien realiseer. Leer ken hierdie proses.


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof

    42 min
  • Met Hart & Siel I Aan die beweeg

    Sonder vrede sal ons nie reg funksioneer nie. Daarom het God Sy vrede met ons gegee. Kom ons geniet en giet hierdie vrede in ons binneste.


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure

    _____

    #HartEnSiel #InvloedKerk #MetHart #EgteGeloof #MetSiel #LewendeGeloof

    44 min
  • Wat Kry Ek I 2026

    Wanneer ons 2026 binnestap, vra ons almal: Wat kry ek?

    By God is die antwoord eenvoudig: Jy kry sy teenwoordigheid, sy leiding, sy vrede. Nie omdat die jaar maklik is nie, maar omdat Hy getrou bly.

    In Hom kry jy alles wat jy nodig het vir die pad vorentoe.



    Boodskap deur Johan Bruwer


    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure


    ___________

    #WatKryEk2026 #InvloedKerk #Geloof2026 #GodIsGetrou #StapInMetGeloof

    41 min
  • Al Was Ek Nie Daar Nie I Weet Ek Vrede Is Waar

    Sonder vrede sal ons nie reg funksioneer nie. Daarom het God Sy vrede met ons gegee. Kom ons geniet en giet hierdie vrede in ons binneste.


    https://youtu.be/VtsUnrDFoeg


    Boodskap deur Morneฬ Steenekamp



    ๐— ๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฒ ๐—ผ๐—บ ๐˜๐—ฒ ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ: https://pay.yoco.com/invloed

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—›๐˜‚๐—ฏ: https://www.hopp.bio/invloedkerk

    ๐—œ๐—ป๐˜ƒ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—š๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐˜๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ: https://www.invloed.co.za/gebeure


    ___________

    #wysheid #hoop #liefde #vrede #invloedkerk #invloedfamilie #geloofstap #Godisgoed #nuwegenade #leefmetdoelย #saamsterker

    31 min