Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Jaco Thom se podcast:How many episodes does Jaco Thom se podcast have?The podcast currently has 163 episodes available.
May 22, 2022Apie en die krokodilKinderpreek oor die gevaar van versoekings.Jak 1:14-15...more19minPlay
May 15, 2022Hand 11:1-18 Almal welkomDie kerk was van die begin af 'n verwelkomende gemeenskap...more31minPlay
May 08, 2022Joh 21:1-19 Tyd met Jesus, tyd vir mekaarJy gaan nie in 'n geestelike reus verander sonder tyd in die Here se teenwoordigheid nie....more35minPlay
May 01, 2022Joh 20:24-29 Twyfel jy ook soms?Bybelse geloof is nie om oortuig te wees deur onomstootlike feite nie, maar om oorrompel te word deur die Persoon van Jesus Christus. ...more27minPlay
April 17, 2022Paasfees Joh 20:17 Jy het familie!Jesus se Vader is nou ook óns Vader! Ons het familie geword. Ons hele bestaan het verander. Ons status in die wêreld het verander. Ons is broers en susters van Koning Jesus. Ons is seuns en dogters van God die Vader....more34minPlay
April 10, 2022Matt 21:1-11 Palmsondag 19 April 2022Wie is Jesus vir jou?Die skare het gejuig, want hulle het gedink Jesus kom hulle van die Romeinse verdrukking bevry. Hulle ontnugtering toe Hy dit nié was nie, het daartoe gelei dat hulle Jesus verwerp het....more34minPlay
April 03, 2022Joh 19:28-30 "Ek is dors."Jesus se kruisdood was nie 'n tragiese lot wat oor Hom gekom het nie, maar 'n doelbewuste en gewillige oorgee van Homself tot in die dood. Dit sien ons in alles wat by die kruisiging gebeur, veral ook waar Jesus uitroep: "Ek is dors!"...more29minPlay
March 27, 2022Mark 15:33-34 My God, my God, waarom het U My verlaat?Die dag toe God padgegee het...more24minPlay
FAQs about Jaco Thom se podcast:How many episodes does Jaco Thom se podcast have?The podcast currently has 163 episodes available.