Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by die JJ Ellis365. 'n Afrikaanse podcast. Die doel hiervan is om my 'journey te document', soos n dagboek inskrywing, maar net in voice form.... more
FAQs about JJ Ellis365:How many episodes does JJ Ellis365 have?The podcast currently has 110 episodes available.
June 10, 2018JJ Ellis365 - 010My Saterdag en Sondag. Eks is 32 en bly by my ma... Naweek weer 'gewerk' aan my show se branding ens. Ek gaan ook in diepte oor hoekom ek die podcast en radio show doen....more21minPlay
June 08, 2018JJ Ellis365 - 009Inhoud: Maandeinde. Sukkel met die bestuurderes van ons winkel in die kaap. Gut feeling en hoe baie ek my dit vertrou....more20minPlay
June 07, 2018JJ Ellis365 - 008Weer na 12h. Videos en podcasts. Nie so great dag nie. Moes JJ Ellis & co show cancel vir die week plus die les is dat jy nou gut moet vertrou...more19minPlay
June 06, 2018JJ Ellis365 - 007Nog n lang dag. Laat klaar gemaak op kantoor. Het n gas gekry vir more se show. Video geedit tot nou toe. En iemand my ouderdom het vandag by my werk gesoek...hy is daar weg by my met n werk asook n moerse lewensles wat ek seel....more12minPlay
June 05, 2018JJ Ellis365 - 006Inhoud: Hoekom ek so laat record. My dag. Werk aan live stream se layout. Kort nog n gas vir die JJ Ellis & co show. Les- waarvoor wil jy bekend staan.....more10minPlay
June 04, 2018JJ Ellis365 - 005Lang dag. Amper 21 ure. Lank besig gewees vanaand met my rebranding van my podcast graphics etc. Les vir die dag. Jy kan nie bekostig dat iemand by jou steel in besigheid nie....more15minPlay
June 03, 2018JJ Ellis365 - 004Inhoud: my dag | branding vir 365 | motiverings video wat ek gekyk het en wat die boodskap was | verhoudings en n ou wat sy hart uitspoel en hoekom dit n groot NO-NO is....more14minPlay
June 03, 2018JJ Ellis365 - 003Voice blog in Afrikaans. Oor my dag. Ek gesels oor: Mense wat minder geld het om te spandeer. Gaan in diepte oor slim mense in die algemeen en hoekom ek voel dis nie die beste eienskap nie & as so tipe mens vir jou werk. Slim Jan en Piet Beterweet......more29minPlay
May 31, 2018JJ Ellis365 - 001Welkom by my heel eerste episode. Ek try dit nog net uit. Kyk hoe dit werk. Dis baie ver van perfek af. Maar ek is hier om dit te toets en jys welkom op my journey. Drop my n message instagram/officialjjellis en gee my feedback. Dankie...more22minPlay
FAQs about JJ Ellis365:How many episodes does JJ Ellis365 have?The podcast currently has 110 episodes available.