Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by die JJ Ellis365. 'n Afrikaanse podcast. Die doel hiervan is om my 'journey te document', soos n dagboek inskrywing, maar net in voice form.... more
FAQs about JJ Ellis365:How many episodes does JJ Ellis365 have?The podcast currently has 110 episodes available.
June 29, 2018JJ Ellis365 - 026Wat n #### dag... Kliente wat upset is. Toe breek hulle nog in by die fabriek ook. Ek en my pa ook vanaand n besluit gemaak......more24minPlay
June 28, 2018JJ Ellis365 - 025Die #jjellisencoshow het my vandag net weer iets herhinner hie belangrik dit is om hierdie 1 eienskap te he as jy enigiets wil bereik. Plus my 2de video op IGTV...regtig een van my motiverendse videos......more11minPlay
June 27, 2018JJ Ellis365 - 024Les van die dag - speed of implementation. Ek vertel ook hoekom ek nie gister n episode record het nie. Ek vertel ook wie is my gas vir more se #jjellisencoshow...more23minPlay
June 25, 2018JJ Ellis365 - 023"As jy so vuilgat is, is ek net so vuilgat!" Ek vertel in detail wat het gebeur dat n klient vir my so sê. My 1ste IGTV video vandag opgesit. Iemand vandag weer by die fabriek gesteel....more34minPlay
June 22, 2018JJ Ellis365 - 022Hoekom gee ek soveel aandag aan podcasts? Ek vertel jou in die episode. Ek vertel ook hoe my dag was, en watter positiewe ding het gebeur. Plus n storie oor iemand by die werk wat iets gedoen het wat ek glo jou nogal sal skok....more22minPlay
June 22, 2018JJ Ellis & CO show met Kobus BotesEpisode 20 van die #jjellisencoshow saam met Kobus Botes. Hy is die besturende direkteur van Beaufort-Wes Toyota. Ek gesels met entrepreneurs, eienaars en bestuurders om hulle kennis en ervaring met almal te deel....more42minPlay
June 21, 2018JJ Ellis365 - 021#jjellisencoshow saam met Kobus Botes se live stream was kort geknip, ek deel die rede daarvoor(voel so dom). Ek gesels ook bietjie oor die #fifaworldcup plus United se nuwe signing, Fred en wat ek hoop sy rol gaan wees....more18minPlay
June 20, 2018JJ Ellis365- 020Ek wonder oor besigheid. Ek was verkeerd oor die video wat ek gepost het vanoggend. Ek reveal ook my gas vir more se #jjellisencoshow (ook toevallig episode 20). En dan gee ek my input oor n quote wat ek more gaan post wat Martin Steyn gese het in my onderhoud met hom....more22minPlay
June 20, 2018Werk "vir myself" vs "peanuts"Ekt het vir Jessie gevra, hoekom hy die pad van n entrepreneur gekies het, i.p.v. die pad wat die majority van die mense kies... Sy antwoord is baie controversial, maar op die einde kan jy hoop hy het die regte mentaliteit....more2minPlay
June 20, 2018JJ Ellis365 - 019My personeel gebruik die werk telefoon om my personeel te bel, wat in dieselfde winkel werk...wat gaan ek doen daarontrent? Plus more post ek n nuwe video, ek gee my opinie want ek stem nie helemal saam met my gas nie......more22minPlay
FAQs about JJ Ellis365:How many episodes does JJ Ellis365 have?The podcast currently has 110 episodes available.