Vandeesweek word Wiele2Wiele aangegryp deur ʼn sewesitplek-gesinsvoertuig met ʼn reusekattebak – die Kia Carnival. Hulle gaan ry ook met Toyota se Land Cruiser 79-dubbelkajuit se 70th Edition-herdenkingsweergawe en die opgeknapte Mahindra XUV300. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media