In hierdie episode fokus ek op Andries Brink, stigter van Andile Solutions, waar hulle in banke se unieke tegnologiese behoeftes voorsien van voor tot agter, se besigheid. Webwerf
In hierdie episode fokus ek op Riaan van Wyk, eienaar van Demza Bake ‘n Pack, die man wat weet hoe om sy nis teikenmark met 7000+ produkte gelukkig te hou, se besigheid. Webwerf
27 min
About Klipkouers
From the publisher's feed
Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte…
en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.