In hierdie episode fokus ek op Dewald Pelser, sakeman en stigter van misterBA potgooi, waar hy besighede analiseer om te sien hoe hulle geld maak, se besigheid. Webwerf
In hierdie onderhoud fokus ek op Michael Cloete, baas van Dtex Europa & Afrika, waar hulle oa banke se data beskerm, as mens. Webwerf
5 min
About Klipkouers
From the publisher's feed
Klipkouers is ’n Afrikaanse video besigheidspodcast waar Jacques Basson gesels met entrepreneurs en impakmakers om praktiese besigheids- en lewenslesse te ontgin. Eerlike gesprekke, toepasbare insigte…
en strategieë vir mense wat groter wil dink en beter wil doen.