Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons gesels in "Koelbloedig" oor ware misdaad in Suid-Afrika. Die eerste reeks deel verskeie forensiese deskundiges en spesialiste oor misdaad en misdaadondersoeke hul ervarings."Koelbloedig" word ver... more
FAQs about Koelbloedig:How many episodes does Koelbloedig have?The podcast currently has 13 episodes available.
December 05, 2024‘Koelbloedig’ | Moeisame pad tot vergifnis ná Vaalharts-plaasmoordVir dié episode van ‘Koelbloedig’ gesels Mariska Nanni met Heidi Taljaard oor die moord op haar ouers, Dan en Breggie Brand, en haar sussie, Elzabie Brand, op hul plaas in Vaalharts in die Noord-Kaap. Sy praat onder meer oor die impak wat dit op hul hele familie gehad het, die konsep van vergifnis en waarom dit nou nog moeilik is om te aanvaar dat drie wonderlike, weerlose mense so wreed vir twee ou voertuie moes sterf....more22minPlay
November 28, 2024‘Koelbloedig’ | Dodelike obsessie lei tot Stella-dubbelmoordVir dié episode van “Koelbloedig”, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni oor die opspraakwekkende dubbelmoord op Stella in 2018....more31minPlay
November 27, 2024‘Koelbloedig’-bonus-episode | Anika Smit: Vrae wat steeds spookVir dié bonus-episode van “Koelbloedig” het Mariska Nanni ’n paar van die vrae wat die meeste oor die Anika Smit-saak gevra is, aan Mike Bolhuis van Specialised Security Services gevra....more9minPlay
November 21, 2024‘Koelbloedig’ | Anika-raaisel ná 14 jaar steeds onopgelosVir dié episode van Koelbloedig, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni met Mike Bolhuis oor sy onlangse toetrede tot die Anika Smit-saak en of daar tog nog hoop is dat haar moord wel opgelos sal word....more19minPlay
November 14, 2024‘Koelbloedig’ | Ma’s in die beskuldigdebankIn dié episode gesels Mariska Nanni met verslaggewers en kenners oor die Lauren Dickason en Madelein Ackerman-sake, die oorsake wat ouers moontlik kan dryf om hul kinders te vermoor, en die verdeeldheid onder lede van die publiek wanneer ’n ma in die beskuldigdebank staan....more23minPlay
November 07, 2024‘Koelbloedig’ | Wanneer kinders moorVir hierdie episode van ‘Koelbloedig’, Maroela Media se podsending oor ware misdaad, gesels Mariska Nanni met kenners oor hoe die wet minderjarige oortreders hanteer, gebreke in die stelsel en die Deveney Nel-moordsaak....more22minPlay
October 31, 2024Koelbloedig | ‘Jou kinders is nou dood’Charlotte van der Westhuizen het met Mariska Nanni gesels oor die aand wat haar gewese man, Marius, ’n voormalige polisiebeampte, hul kinders voor haar vermoor het....more24minPlay
August 15, 2024‘Koelbloedig’ | Só word ‘Bloubultannie’ se doppie geklinkLuister in dié episode van ‘Koelbloedig’ wat die rekonstruksie van ’n misdaadtoneel behels en hoe afgetrede lt.kol. Frans van der Merwe destyds te werk gegaan het om ʼn strik te stel vir Manda Reyneke, die ma wat ’n verhouding met haar dogter se Bloubulkêrel aangeknoop het en toe twee Nigeriërs gevra het om hom te vermoor....more24minPlay
August 08, 2024‘Koelbloedig’ | Tweesnydende tegnologieswaard kan misdaad aanhelp of verhinderLuister gerus saam oor hoe tegnologie tot voordeel van ondersoeke en die stryd teen misdaad kan wees, maar ook hoe dit tot nadeel van Jan Alleman en selfs die polisie se pogings kan wees en wat jy kan doen om ’n aanlyn lokval vroegtydig uit te snuffel....more35minPlay
August 01, 2024‘Koelbloedig’ | Leuen het maar kort been (vra gerus poligrafiste)In hierdie episode van “Koelbloedig” op Maroela Media gesels aanbieder Mariska Nanni met Charles Kemp van die Pisa-integriteitsasseseringsentrum oor poligraaftoetse, die betroubaarheid daarvan en of dit werklik so maklik is om ʼn poligraaftoets te fnuik....more35minPlay
FAQs about Koelbloedig:How many episodes does Koelbloedig have?The podcast currently has 13 episodes available.