Week 3 van Afsondering eis sy tol op rokers en mense wie se drankvoorraad op is. Synde die feit dat die inperkingstyd verleng is met twee weke, wonder mens of die verbod op alkohol en sigarette werklik meer voordele as nadele het. Kom luister na al die kante van hierdie uiters aktuele en kontroversiële debat.
Gaan KYK ook gerus na die episode op DSTV se #CatchUp, KykNet, kanaal 144.