Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,501 episodes available.
December 01, 2021Kompas 1 Desember 2021Athina Jansen praat met sjef Oscar Baard ‘n loopbaan in die gasvryheidsbedryf, en hoe jy jou eie besigheid kan begin, al werk jy voltyds....more24minPlay
November 30, 2021Kompas 30 November 2021Athina Jansen praat met Adrian Alderson van Granville Energy oor die uitdagings wat kleinsakeondernemings en entrepreneurs in die gesig staar, veral tydens die Covid-pandemie....more11minPlay
November 29, 2021Kompas 29 November 2021Athina Jansen praat met ‘n matriekuitblinker van Limpopo, Koben Hofmeyer, oor sy prestasies en die toekenning wat hy by sy skool ontvang het. Hy moedig jongmense aan om nooit op te gee nie....more24minPlay
November 26, 2021Kompas 26 November 2021Dit is Gestremheid-bewusmakingmaand. Akteur Erik Holm vertel hoekom inklusiwiteit uiters belangrik is, en Jorien Snyders deel haar storie....more25minPlay
November 25, 2021Kompas 25 November 2021Athina Jansen praat met die niewinsgewende organisasie, Child Welfare SA Kraaifontein, se kantoorhoof, Cambell January, oor die welsyn en behoeftes van kinders. Hulle vertel ook wat hulle gaan doen tydens die 16 dae veldtog van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders....more20minPlay
November 24, 2021Kompas 24 November 2021Athina Jansen kyk na gasvryheid as ‘n loopbaanrigting. Celeste Dolan, ‘n kelner, en Werner Bouwer van Khamkirri vertel wat jy kan verwag as jy in die gasvryheidsbedryf wil werk....more25minPlay
November 23, 2021Kompas 23 November 2021Talle leerders kan weens die Covid-19-pandemie steeds nie skool bywoon nie. Francois van der Merwe praat met juffrou Elsa Ward om meer inligting te kry oor aanlyn-leer....more19minPlay
November 22, 2021Kompas 22 November 2021Dit is Uitblinkermaandag. Leerders van die Hoërskool Martin Oosthuizen verduidelik hoe uiesaad- en rosyntjieproduksie werk. Ons gesels ook met Dries Smit, ‘n 25-jarige produksiebestuurder, oor sy aanstelling by Southern Fruit Growers op Kakamas....more19minPlay
November 18, 2021Kompas 18 November 2021Athina Jansen gesels met die graad 10 dramaleerders by New Orleans Hoërskool, wat deel van die Mass Particpation, Opportunity and Access, Development and Growth-program wat deur die Departement van Sport, Kuns en Kultuur aangebied word....more26minPlay
November 17, 2021Kompas 17 November 2021Athina Jansen gesels met Seboletswe Serage, wat haar lewenservarings met jongmense deel om te hulle te inspireer....more18minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,501 episodes available.