Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
November 17, 2021Kompas 17 November 2021Athina Jansen gesels met Seboletswe Serage, wat haar lewenservarings met jongmense deel om te hulle te inspireer....more18minPlay
November 16, 2021Kompas 16 November 2021Mnr. Johan Joubert van die Hoërskool Bellville gee leerders ‘n laaste paar wenke oor hoe hulle beter vir die Lewenswetenskappe-vraestelle kan voorberei....more15minPlay
November 15, 2021Kompas 15 Oktober 2021Athina Jansen hoor by Chante Adams van die OVK hoekom ons moes deelneem aan die plaaslike regeringsverkiesing, wat op 1 November plaasgevind het....more21minPlay
November 12, 2021Kompas 12 November 2021Chrislynn Sias gesels met twee vroue met lewenslus en ambisie. Hulle praat oor die belangrikheid van jou herkoms en identiteit....more21minPlay
November 11, 2021Kompas 11 November 2021Athina Jansen praat met die stigter en bestuurshoof van Matriek Kollege, Jan Badenhorst, oor die kursusse wat hulle aanbied, en hoe jy kan aansoek doen indien jy jou matrieksertifikaat wil voltooi....more28minPlay
November 10, 2021Kompas 10 November 2021Athina Jansen kuier in Okiep by die bekroonde internasionale dansensemble, GARAGE. Een van die stigters, Alfred Hinkel, vertel meer van dié dansgeselskap, en Byron Klassen, choreograaf, vervaardiger en professionele danser, deel sy ervaring....more26minPlay
November 09, 2021Kompas 9 November 2021Baie leerders wat in 2022 begin studeer, is onseker oor hulle pad vorentoe. Ons praat met ses eerstejaarstudente wat insig gee in die lewe van ‘n student....more23minPlay
November 08, 2021Kompas 8 November 2021Athina Jansen praat met Chante Adams van die OVK oor waarom ons moes deelneem aan die plaaslike regeringsverkiesing....more18minPlay
November 05, 2021Kompas 5 November 2021Die pandemie het die wêreld op sy kop gedraai. Die uitvoerende kunste is een sektor wat die hardste hierdeur getref is. Twee kunstenaars, Whaden Johannes en Kyle, vertel van die uitdagings wat hulle in die gesig gestaar het, en of die kunste nog ‘n volhoubare loopbaankeuse is....more19minPlay
November 04, 2021Kompas 4 November 2021Athina Jansen praat Elisna Kelly, 'n opvoedkundige spesialis, oor hoe leerders kan voorberei vir die eindeksamen, en hoe hulle vraestelle kan interpreteer en beantwoord....more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.