Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
September 22, 2020Kompas 22 September 2020Tenita Kidelo gesels met Gavin de Bruyn en Susan Hanekom oor die Kaapse Ondderig en Leierskap Instituut en die Wes-Kaap Onderwysdepartement se biblioteek, EDULIS....more19minPlay
September 21, 2020Kompas 21 September 2020Omstandighede kan 'n mens maak of breek, maar met deursettingsvermoë en harde werk kan jy alles bereik. Tenita Kidelo gesels met Heinnie Sophat oor sy pad na sukses en die talle struikelblokke wat hy moes oorkom sedert geboorte....more21minPlay
September 17, 2020Kompas 17 September 2020Om die wêreld plat te reis, is elke jongmens se droom. Talle doen dit deur middel van au pairwerk en skool gee in die buiteland. Tenita Kidelo gesels met Amelia Cyster wat as au pair gewerk het in Nederland, en vind uit hoekom hierdie so 'n gewilde opsie onder jongmense is. Sy gesels ook met Vonny oor skoolgee in China, en die uitdagings wat daarmee gepaard gaan....more24minPlay
September 16, 2020Kompas 16 September 2020Tenita Kidelo hoor hoe ouers hulle kinders tuis kan ondersteun om getalvaardighede te verbeter....more24minPlay
September 15, 2020Kompas 15 September 2020Die einde kwartaal is in sig, en dit beteken die tyd kom al hoe nader na die groot keuse wat graad 9 leerders moet maak. Tenita Kidelo praat met Eurica Beukes oor die belangrikheid van vakkeuse, en hoe om die regte vakke te kies....more25minPlay
September 14, 2020Kompas 14 September 2020Tenita Kidelo gesels met twee jonng redenaar oor hulle prestasies, en loer in by Jerome Coetzee van Bishop Lavis, wat besig is met sy Meestersgraad....more25minPlay
September 10, 2020Kompas 10 September 2020Groepsdruk, en veral die druk van sosiale media, is 'n onderwerp wat baie onder die jeug bespreek word. Tenita Kidelo praat met lewensafrigter Earl Corneluis en Ivana Ceaser oor die druk wat sosiale media op jongmense plaas, en hoe hulle daarvan kan ontsnap....more20minPlay
September 09, 2020Kompas 9 September 2020Tenita Kidelo praat met Deidre Marais, 'n onderwyser by Liebenberg Primêre Skool, en Andre Pekeur, 'n vakadviseur in die Overbergdistrik,oor die vakke, Skeppende Kuns en Sosiale Wetenskappe....more21minPlay
September 08, 2020Kompas 8 September 2020Zaida van der Berg vertel vir Tenita Kidelo hoe om getalbegrip by jong kinders te ontwikkel....more28minPlay
September 07, 2020Kompas 7 September 2020Dit was 'n ongewone jaar vir skolesport. Tenita Kidelo gesels met drie graad-12-leerders oor hulle sporthelde, en wat hulle die meeste van die sportjaar gemis het. Sy loer ook by Teswin Alexander in wat onlangs sy kontrak by die WP Rugby-akademie geteken het....more27minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.