Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
August 18, 2020Kompas 18 Augustus 2020Tenita Kidelo praat met Elmarie Petersen, 'n vakadviseur by die Metro-oos Onderwysdistrik in die Wes-Kaap, oor hoe onderwysers leerders by praktiese demonstrasielesse kan betrek tydens die COVID-19-tydperk....more27minPlay
August 17, 2020Kompas 17 Augustus 2020Tenita Kidelo gesels met Brendon Robinson, beter bekend as DJ Ice Flake, oor sy loopbaan, en loer in by twee orkeslede van Empangeni High, Erin en Shani....more15minPlay
August 13, 2020Kompas 13 Augustus 2020Tenita Kidelo praat met Schalk Cadel van Edulex oor die gratis afstandonderrig wat hulle aanbied vir Gr. 10, 11 en 12 leerders. Sy gesels ook met Siphue Phillips van Hoerskool Pearson in Port Elizabeth, wat onderwysers beïndruk het met sy werketiek....more24minPlay
August 12, 2020Kompas 12 Augustus 2020Tenita Kidelo praat met Almaret du Toit oor die belangrikheid oor fonologiese bewustheid by kinders....more18minPlay
August 11, 2020Kompas 11 Augustus 2020Tenita Kidelo praat met Zaida van der Berg, 'n bestuurder vir vroeë kindontwikkeling by die Wes-Kaapse Onderwysdepartment oor die impak van Covid-19 op kinders en hoe om dit aan hulle te verduidelik....more18minPlay
August 10, 2020Kompas 10 Augustus 2020Candice Amon vertel van gratis aanlynkursusse wat beskikbaar is vir jongmense, en die 14-jarige Chrystan Wagenstroom gesels oor haar nuwe aanlynbesigheid wat sy tydens die grendeltydperk begin het....more18minPlay
August 06, 2020Kompas 6 Augustus 2020Tenita Kidelo praat seksuele identiteit, seksuele oriëntasie en die LGBTQ-gemeenskap met Roche Kester van OUT. Hulle kyk ook na van die wanpersepsies wat daar oor die kwessie is. 'n Jong gay man deel ook sy verhaal....more21minPlay
August 05, 2020Kompas 5 Augustus 2020Tenita Kidelo praat met Anita van Vuuren van die e-leer direktoraat by die Wes-Kaap Oonderwysdepartement oor beskikbare hulpbronne vir leerders tydens digitale onderrig en leer....more25minPlay
August 04, 2020Kompas 4 Augustus 2020Jamie Arnoldus praat met Almaret Du Toit, Ebrahim Peck en dr. Glynis Schreuder, hoofonderwyskundiges verantwoordelik vir kurrikulumontwikkeling by die Wes-Kaapse onderwysdepartement, oor die aanpassings wat die hulle moes maak het om te verseker dat onderrig steeds voortgaan vir alle grade tydens die gendeltydperk....more21minPlay
August 03, 2020Kompas 3 Augustus 2020Jamie Arnoldus gesels met Zilke Bal, 'n 21-jarige gholfspeler van Bellville in die Wes-Kaap, wat onlangs gekies is vir die S.A. Universiteitespan wat in Taiwan sou deelneem aan die Universiteite Spele. Dit is egter afgestel as gevolg van die Covid-19-pandemie. Jamie praat ook met William Sezoe, 'n eerstejaar onderwysstudent aan die Universiteit Stellenbosch. William het in 2019 twee toekennings ontvang, waaronder 'n Afrikaanse Taalraad Koker vir die bevordering van Afrikaans onder die jeug. William vertel van sy passie vir sy taal....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.