Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
July 30, 2020Kompas 30 Julie 2020Tenita Kidelo praat met Ricardo Russouw, 'n maatskaplike werker by The Homestead in Khayelitsha, oor die oorsake van depressie en angs. Hulle bespreek ook die mites wat daar bestaan oor hierdie geestessiekte. En Eval Jansen van Roberston deel haar storie van hoe sy uit die donker gat van depressie gekruip het....more28minPlay
July 29, 2020Kompas 29 Julie 2020Marlene van Tonder, wiskunde-onderwyser by Hoërskool Gimnasium in die Paarl, doen hersiening van differensiaalrekening....more28minPlay
July 28, 2020Kompas 28 Julie 2020Tenita Kidelo praat met Zaida van der Berg van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor vroeë kinderontwikkeling, die belangrikheid van kommunikasie, en die waarde van storievertelling vir jong kinders....more27minPlay
July 27, 2020Kompas 27 Julie 2020Tenita Kidelo gesels met drie leerders van Hoërskool Volksrust in Mpumalanga oor hulle prestasies in Wiskunde, Besigheidstudies en Landbouwetenskappe. Sy gesels ook met Courtneigh Ess, 'n meesterstudent by die UWK, oor haar pad na sukses en die struikelblokke wat sy moes oorkom....more20minPlay
July 23, 2020Kompas 23 Julie 2020Tenita Kidelo gesels met Hemelbesem oor sy liefde vir Afrikaans en rymklets. Die aspirantdigter, Sue-Relle Maasdorp van Agenys, klets saam oor haar liefde vir dig, en hoe sy fotografie gebruik om haar digkuns lewe te gee....more24minPlay
July 22, 2020Kompas 22 Julie 2020Tenita Kidelo praat met Peggy Loxton, 'n Afrikaans Huistaal en Eerste addisionele taal vakadviseur in die Metropool-Suid Onderwysdistrik. Hulle bespreek Vraestel 1, met spesifeke klem op die afdeling, Die Opsomming....more26minPlay
July 21, 2020Kompas 21 Julie 2020Danelle Pienaar, 'n Besigheidstudies-onderwyser by Hoërskool Overberg in Caledon, doen hersiening van versekering....more25minPlay
July 20, 2020Kompas 20 Julie 2020Tenita Kidelo praat met Clint Aplon wat die rol van Romeo in 7de Laan vertolk, oor sy pad na sukses en sy liefde vir die vermaaklikheidsbedryf. Shanice Davids, 'n tutor by die Vlottenburg Organisasie in Wesband, vertel hoe hulle leerders help wat die skool vroeg verlaat....more19minPlay
July 16, 2020Kompas 16 Julie 2020Tenita Kidelo gesels met Junette Syster, 'n plusgrootte model, oor die 'body positivity' beweging wat sowel vroue as mans bemagtig. Sy gesels ook met 'n paar jongmense om uit te vind wat dit vir hulle beteken om gemaklik in hulle eie vel te wees....more24minPlay
July 15, 2020Kompas 15 Julie 2020Tenita Kidelo praat met James van der Vyver, 'n Tegnologie-vakadviseur van die Eden en Sentraal Karoo Onderwysdistrik, oor die geleenthede wat die vak vir leerders skep....more18minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.