Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.
June 09, 2020Kompas 9 Junie 2020Arehan Brand praat met Antoinette Venter, 'n Ekonomie- en Bestuurswetenskappe-vakadviseur, oor finansiële geletterdheid, wat die fondasie vir Rekeningkunde is....more22minPlay
June 08, 2020Kompas 8 Junie 2020Arehan Brand gesels met leerders van die Hoërskool Upington oor hulle passie vir taal en letterkunde. Die leerders se prosa sal in vanjaar se Poort-bundel gepubliseer word. En die jong akteur, Cantona James, gesels met Kompas oor sy loopbaan....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,502 episodes available.