Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges... more
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 326 episodes available.
September 05, 2020KOPSKUIF - Suster Sophy Adams - Covid-19 - Vroue, die gom van ons samelewing05.09.2020 - Suster Sophy Adams - Covid-19 - Vroue, die gom van ons samelewing. Vandag gesels ons met Suster Sophy Adams, stigter en leier van Jabes Vrouegroep oor die ondersteuningsdiens wat hulle aan vroue spesifiek bid...more56minPlay
August 29, 2020KOPSKUIF - Yozeen Dreyer, beter bekend as Tinkies Voedingskema in Sarepta, Kuilsrivier29.08.2020 - Vandag gesels ons met 'n vroueleier, die alombekende Yozeen Dreyer, beter bekend as Tinkies Voedingskema in Sarepta, Kuilsrivier. Dit is vrouemaand en ons bring so dus ook hulde aan die fenomenale feslag, vrouens, ons gom van die samelewing....more56minPlay
August 22, 2020KOPSKUIF - Yolanda Basson, Prinsipaal Sarepta Sek. Skool, Kuilsrivier22.08.2020 - Yolanda Basson, Prinsipaal Sarepta Sek. Skool, Kuilsrivier...more56minPlay
August 15, 2020KOPSKUIF - Hildegarde Mc Cullum, waarnemende prinsipaal Kuilsrivier Primary Skool15.08.2020 - Hildegarde Mc Cullum, waarnemende prinsipaal Kuilsrivier Primary Skool, Hoe hulle die inperking ervaar in skoolgemeenskappe en hoe hulle dinge maak werk ongeag die uitdagings en verwarring wat tans heers in onderwys en skoolgemeenskappe....more57minPlay
August 08, 2020KOPSKUIF - Gikmah Pieterse, Hoe Kinders moet voorberei vir terug skooltoe.08.08.2020 - Gikmah Pieterse, Ons gesels met 'n opvoedkundige sielkundige wat aan die ouers raad en wenke gaan gee oor hoe ouers hulle kinders kan voorberei om terug te gaan skooltoe....more54minPlay
July 24, 2020KOPSKUIF - Raadslid JJ Januarie - COVID-19 $ Onderwys, Gemeenskapsleieres se rol in skole25.07.2020 - Raadslid JJ Januarie, Wyk 4, Bonnievale. COVID-19 $ Onderwys, Gemeenskapsleieres se rol in skole...more54minPlay
July 11, 2020KOPSKUIF - Dawid Millar - Situasies in skole COVID1911.07.2020 - Dawid Millar, Hoof uitvoerende beampte (CEO) NAPTOSA, Wes-kaap. Ons luister na hul mening oor die situasies in skole. Wat is julle doelwitte en hoe is dit in lyn met waar ons onsself nou bevind in Onderwys ?...more54minPlay
July 04, 2020KOPSKUIF - Pt3 - Jodi Jantjies - Ontwikkel jou talente ongeag COVID-1904.07.2020 Pt 3 - Op Jeugdag 16 Junie het die ATKV met trots Jodi Jantjies se eerste enkelsnit bekend gestel. Die meisiekind van die Kaapse vlakte se verhaal is beslis 'n droom wat menige tieners nastreef...more14minPlay
July 04, 2020KOPSKUIF - Pt2 - Die Hooflig - Ontwikkel jou talente ongeag COVID-1904.07.2020 Pt 2 - Op Jeugdag 16 Junie het die ATKV met trots Jodi Jantjies se eerste enkelsnit bekend gestel. Die meisiekind van die Kaapse vlakte se verhaal is beslis 'n droom wat menige tieners nastreef...more16minPlay
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 326 episodes available.