Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges... more
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 326 episodes available.
July 04, 2020KOPSKUIF - Pt1 - Morne van Stade - Ontwikkel jou talente ongeag COVID-1904.07.2020 Pt 1 - Op Jeugdag 16 Junie het die ATKV met trots Jodi Jantjies se eerste enkelsnit bekend gestel. Die meisiekind van die Kaapse vlakte se verhaal is beslis 'n droom wat menige tieners nastreef...more22minPlay
June 27, 2020KOPSKUIF - Dr. Marlene le Roux - Impak van Covid-19 en inperking op gestremdes27.06.2020 - Dr Marlene le Roux, hoof uitvoerende beampte Kunstekaapteater...more59minPlay
June 20, 2020KOPSKUIF - Vader Earl Richards - Die Psigologiese Impak van Grootskaalse Ontwrigting (Covid-19) op20.06.2020 - Vader Earl Richards, St Augustine's Anglikaanse Kerk, Namakwaland, Noord-Kaap...more53minPlay
June 13, 2020KOPSKUIF - Quintom Adams - Covid-19 Psigologiese impak op leerders en opvoeders13.06.2020 - Quintom Adam, Shackbuilder, 'n onderwysmeningsvormer, opvoedkundige sielkundige en gemeeskapleier. Die vrees, kommer en angs is waarneembaar op die gesigte, in die stemtone en optredes van opvoeders en leerders. Covid -19 het grootskaalse psigologiese impak op mense veral ons leerders en opvoeders wat nou geforseer is om terug skool toe te keer...more56minPlay
June 06, 2020KOPSKUIF - Pt2 - Riaan vd. Bergh - COVID 19 Tegnologie & Onderwys06.06.2020 Pt 2 - Riaan vd. Bergh - Bestuurder van die FEDSAS Sentrum vir Tegnologie...more31minPlay
June 06, 2020KOPSKUIF - Pt1 - Edwin Wyreley-Birch - COVID 19 Tegnologie & Onderwys06.06.2020 Pt1 - Edwin Wyreley-Birch - Algemene bestuurder van Checkidafrica...more34minPlay
May 30, 2020KOPSKUIF - Pt2 - David Millar - COVID 19 Concerns raised on the re-opening of schools30.05.2020 Pt 2 - David Millar, CEO of Naptosa Western CapeA word of encouragement to school communities amidst the concerns raised on the re-opening of schools...more20minPlay
May 30, 2020KOPSKUIF - Pt1 - Riaan vd. Berg - COVID 19 Concerns raised on the re-opening of schools30.05.2020 Pt1 - Riaan vd. Berg, Manager of the FEDSAS Center of TechnologyMany parents and educators are in disbelief and concerned about the reopening of schools especially with regards to safety and noncompliance of many schools to the safety rules and regulations. He recently had a Webinar with Checkid, a company that renders a much needed service in school communities...more23minPlay
May 23, 2020KOPSKUIF - Dr. Anthea Jacobs - Wedersydse kwesbaarheid en selfsorg vs aanlyn onderwys gedurende Covid-1923.05.2020 - Dr. Anthea Jacobs (Williams) Akademiese ontwikkelaar en Adviseur Hoër Onderwys & Leer, Universiteit Stellenbosch.Ons tema is Covid-19 op wedersydse kwesbaarheid en selfsorg vs aanlyn onderwys gedurende die uitdagende tye....more53minPlay
May 16, 2020KOPSKUIF - Advokaat Rod Solomons - So werk betalings gedurende Covid-1916.05.2020 - Advokaat Rod Solomons, Hoof Uitvoerende Beampte (CEO) Yes We Can Foundation, Sameroeper van 1st Forum & Sosio-politieke kommentator Onderwerp: So werk betalings gedurende Covid-19...more53minPlay
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 326 episodes available.