Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Hi daar, my naam is Riaan le Roux en hier is wat jy kan verwag: kortliks!'n Kortlikse Bybelstudie en daaglikse refleksie. Die doel is om kortliks met jou te deel wat ek leer in my daaglikse Stiltety... more
FAQs about Kortliks:How many episodes does Kortliks have?The podcast currently has 21 episodes available.
September 19, 2021E7 - Wie sit saam met jou aan tafel?Markus 2:13-17. Wie is die sogenoemde tolenaars en sondaars in jou lewe? En is hulle welkom om jou of nie?...more6minPlay
September 18, 2021E6 - In by die dak, uit by die deurMarkus 2:1-12. Jesus vergewe die verlamde se sonde en maak hom ook gesond....more6minPlay
September 17, 2021E5 - Gevoelose vingers laat my dink aan sondeHebreërs 3:12-14. Kom ons spoor mekaar aan om nie te volhard in sonde nie!...more4minPlay
September 16, 2021E4 - Het Jesus se woorde vir jou gesag?Ons lees vanuit Markus 1:21-22 vanoggend oor Jesus wat met gesag gepreek / geleer het....more7minPlay
September 15, 2021E3 - Wie het jy eerste van die Here vertel?Ons staan nog op Markus 1:16-20 en reflekteer oor SImon en Andreas wat die eerste twee dissipels is wat Jesus geroep het. Wie het jy eerste vertel van die Here? Wie het jy dalk eerste gelei om 'n oorgawe vir die Here te maak?...more5minPlay
September 14, 2021E2 - Here, help my om 'n vis te vang!Teks van vandag is Markus 1:16-20....more6minPlay
September 13, 2021E1 - Sit dit hoog op jou gebedslysie1 Tim 2:1-5. God wil hê dat ons moet bid vir alle mense om tot bekering te kom, veral die regering en wetstoepassers. Dit is nodig om hulle hoog op ons gebedslysie te sit....more8minPlay
FAQs about Kortliks:How many episodes does Kortliks have?The podcast currently has 21 episodes available.