Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.
August 04, 2020Kortom 4 Augustus 2020Wessel Pretorius lees DIE PADDA EN DIE MAAN deur Jan Rabie en PITTE deur Nataniël voor....more16minPlay
July 28, 2020Kortom 28 Julie 2020Susanne Beyers lees 'n kortverhaal uit die pen van Petra Müller (wat vandeesweek 85 geword het) getiteld VENSTERS VIR DIE SON....more21minPlay
July 21, 2020Kortom 21 Julie 2020Nic de Jager lees twee kortverhale deur P.G. du Plessis, MATTEWIS SE VIERDE WET en VYFDE WET VAN MATTEWIS....more17minPlay
July 14, 2020Kortom 14 Julie 2020Nic de Jager lees drie kortverhale van P.G. du Plessis – DIE EERSTE WET VAN MATTEWIS, DIE TWEEDE WET VAN MATTEWIS en DIE DERDE WET VAN MATTEWIS....more22minPlay
July 07, 2020Kortom 7 Julie 2020Joanie Combrink lees twee kortverhale. Een is uit die pen van Nanette van Rooyen met die titel, WIE IS CARLITHA MAY, en die ander is deur Petra Müller wat sy noem dit DIT GAAN NIE GOED MET OU BERTIE NIE....more16minPlay
June 30, 2020Kortom 30 Junie 2020June van Merch lees Abraham H. de Vries se kortverhaal, MAALTYD....more19minPlay
June 23, 2020Kortom 23 Junie 2020Tinarie van Wyk Loots lees Welma Odendaal se kortverhaal, MY PA....more15minPlay
June 16, 2020Kortom 16 Junie 2020Frieda van den Heever lees Elsa Joubert se kortverhaal, DIE SENDELING SE DOOD. Joubert is Sondag in die ouderdom van 97 oorlede....more30minPlay
June 09, 2020Kortom 9 Junie 2020Charl van Heyningen lees Abraham H. de Vries se kortverhale, DIE GELUID IS NIE 'N FLUITTOON NIE en JY MOET JOU BY KRY....more17minPlay
June 02, 2020Kortom 2 Junie 2020Jani Greeff lees twee (kort) kortverhale uit die pen van Fransi Phillips getiteld, SKADUWEES IN DIE HERFSMIDDAGSON I en II, en twee deur Petra Müller - ONSTILBAAR OP DIE NOOT VAN E-KRUIS en GOUDPAPIER....more17minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.