Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 599 episodes available.
January 08, 2019KortomAndre Weideman lees die kortverhaal, TANGO, uit die pen van Lloyd Zandberg, uit sy bundel Per Ongeluk....more13minPlay
December 18, 2018KortomPierre Nelson lees Nicole Jaekel Strauss se kortverhaal ONDER BY DIE BOTE BY DIE RIVIER. Dit het verskyn in die bundel, As in die mond, uitgegee deur Quillerie, 'n druknaam van NB-uitgewers....more14minPlay
December 11, 2018KortomJune van Merch lees E.K.M. Dido se kortverhaal STOP DIE TEKSIE, en De Klerk Oelofse lees P.G. du Plessis se HET OLIFANTE ELMBOË?...more16minPlay
December 04, 2018KortomMargot Luyt lees Ingrid Jonker se kortverhaal, 'N DAAD VAN GELOOF. En Daneel van der Walt lees Deborah Steinmair se EERSTE LIEFDE....more19minPlay
November 27, 2018KortomMarko van der Colff lees Jan Spies se kortverhaal HABAKUK MET 'N BLIK KONDENSMELK. Dit het verskyn in die bundel JAN SPIES - SPIESERYE: VERSAMELDE VERTELLINGS, uitgegee deur Tafelberg....more15minPlay
November 20, 2018KortomCintaine Schutte lees Carla van Eck se kortverhaal, VIR DIE EERSTE KEER NET BEA. Dit het verskyn in die bundel, Nuwe Stories, uitgegee deur Human & Rousseau....more14minPlay
November 06, 2018KortomStian Bam lees Cecile Cilliers se kortverhaal, BOONTJIES. Dit kom uit die bundel, Die ou vrou en die priester en ander verhale, uitgegee deur Tafelberg....more15minPlay
October 23, 2018KortomRonel Geldenhuys lees Christine Barkhuizen-Le Roux se kortverhaal BOUWERK....more19minPlay
October 16, 2018KortomLuister na twee kortverhale, voorgelees deur Pieter van Zyl en Johann Nel. Pieter lees BROOS van Henning Janse van Vuuren, en Johann lees EK HET JOU GEMAAK van Jan Rabie....more25minPlay
October 09, 2018KortomPieter van Zyl lees Lloyd Zandberg se kortverhaal, AMPER NORMAAL, voor. Dit is opgeneem in Zandberg se debuutbundel wat in 2017 uitgegee is. Hierdie versameling kortverhale bied 'n skreeusnaakse, dog deernisvolle kykie op alledaagse situasies....more15minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 599 episodes available.