Anette Rheeder gesels verder oor "THRESHHold Real MSM" tablette en gel, die natuur se antwoord vir pyn. "THRESHHold Real MSM" tablette en gel is beskikbaar by apteke oral in Namibië. Luisteraars is baie welkom om navrae te stuur na [email protected]. Ons antwoord graag!
Anette Rheeder gesels vandag oor "ThreshHold Real MSM" Tablette en Gel om inflammasie en pyn aan te spreek. "ThreshHold Real MSM" produkte is beskikbaar by alle apteke in Namibië. Jy is welkom om navrae per epos te rig aan [email protected]
Estie Schreiber gesels verder oor "OXIPROVIN" en anti-oksidante. Jy kan "OXIPROVIN" by plaaslike apteke kry en ook by Dis-Chem. Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by www.oxiprovin.co.za, of stuur 'n e-pos na [email protected].
Estie Schreiber gesels oor ANTI-OKSIDANTE! Wat is dit en hoekom het mens dit nodig. Ons gesels oor die produk OXIPROVIN. Vir meer inligting besoek www.oxiprovin.com, of stuur vir ons ‘n epos na [email protected]. Oxiprovin is beskikbaar by apteke en Dis-Chem.
Vandag gesels ons oor die delikate pH balans van die liggaam. Die produk is A.Vogel se Multiforce. Hoe lyk ‘n persoon wie se pH uit balans is? Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na [email protected]. Multiforce is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels.
Ons gesels weer oor Bio-Strath die week. Eksamens is alweer om die draai. Nog net ‘n paar weke en die kinders skryf. Hoe gaan Bio-Strath die brein help en hoe vinnig werk dit? Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za, of stuur vir ons ‘n epos na [email protected]. Bio-Strath is beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels.
Beskikbaar al van 1961 af in meer as 50 lande ter wereld. Wat is die beste aanvulling vir ieder en elke persoon? Bio-Strath is beskikbaar van apteke en gesondheidswinkels.Vir meer inligting besoek www.bio-strath.co.za of stuur ‘n epos aan [email protected]
Ons gesels oor maag pyn en die oplossing vir alle ouderdomme in die A. Vogel produk Gastronol. Ons produkte is beskikbaar in apteke oral in Namibia – rig navrae per epos aan [email protected]
Produk is A Vogel Molkosan. Gebore 1926 en vier 97 jaar al op aarde. Net so oud soos Winnie the Pooh. Vir meer inligting sou 97 jaar se bestaan nie reeds genoeg is nie gaan na www.avogel.co.za of stuur ‘n epos aan [email protected]
Jean-Louis Knouwds het vanoggend gesels met Alexandra Scheepers wat onlangs goud verower het vir hoogspring in Brasilië. Sy deel haar ervaring en toekomsplanne op die lug. Luister hier na die gesprek.
5 min
About Kosmos 94.1 Gesprekke
From the publisher's feed
Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.