Die griepseisoen is reeds in volle swang, en bvandag gesels Jean-Louis met Anette Rheeder oor beskerming teen griep vir jou en jou gesin.
Hulle fokus op A.Vogel Echinaforce en kyk waarom dit ’n gewilde keuse is vir natuurlike ondersteuning gedurende die griepseisoen.
A.Vogel Echinaforce is beskikbaar in apteke regoor Namibië in tablet- sowel as druppelvorm.
Vir navrae of meer inligting, kontak [email protected]
.