Hierdie week gesels Jean-Louis met Anette Rheeder oor die Winter Wenner, A.Vogel Echinaforce. Ons kyk na wat hierdie produk so uniek maak en waarom die werking daarvan so doeltreffend is.
A.Vogel Echinaforce is beskikbaar op die rak in jou naaste apteek.
Vir meer inligting of navrae kan jy ons per e-pos kontak by [email protected].