Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Is kykNET en alles wat dit bring een van jou lewensare? Is jy nuuskierig oor die binnewerkinge, nuwe karakters of boeiende storielyne? Dan is kykNET se nuwe aanlynprogram net vir jou.Met Kassie-Kuie... more
FAQs about Kyknet: Kassie-Kuiers met Renaldo Schwarp:How many episodes does Kyknet: Kassie-Kuiers met Renaldo Schwarp have?The podcast currently has 44 episodes available.
July 29, 2022Die perfekte tien!Vandeesweek in #KassieKuiers vier ons Suidooster se 10 SAFTA-benoemings met een van die sepie wereld se 'most talked about' TV-paartjies, AB en Mymoena Samsodien...more11minPlay
July 20, 2022Trend Alert: Lisa met die RooihareSy is g’n oornag internetsensasie nie, dit het ’n “paar jaar” gevat. Nou is sy die aanbieder van die nuwe kykNET NOU! program, TREND. Renaldo Schwarp gesels lekker met Lisa met die Rooihare oor sosiale media, boere en meer! Ons bekyk ook vanjaar se SAFTA-benoemings van nader....more8minPlay
July 12, 2022Spoorloos en sy legkaarteBobby van Jaarsveld vertolk een van sy grootste rolle nóg in Spoorloos: Die Eiland! Renaldo Schwarp gesels met hom en skrywer-regisseur Christo Davids oor die nuutste seisoen se spanning en intriges wat op kykers wag....more10minPlay
July 06, 2022Real. Real. Real.Francois het sy keuse gemaak! In ’n EKSKLUSIEWE episode met Renaldo Schwarp, kyk Francois Jacobs en Schalk Bezuidenhout terug na die tweede seisoen. Hoe gaan dit als eindig?...more10minPlay
June 28, 2022Stories met ‘spice’Renaldo Schwarp het spesiaal op stel gaan kuier by aanbieders Pietman Geldenhuys en Lyntjie soos hul gereed maak vir nog ’n splinternuwe seisoen van OppieStoep! Dis ’n voorsmakie met dié gesoute storievertellers en grapmakers!...more11minPlay
June 23, 2022Pa. Pappa. Daddy.Ons vier Vadersdag met die Binnelanders-span. Renaldo Schwarp gesels met Bradley Olivier en Cobus Rossouw oor die druk van pa-wees en watter lesse hulle vir hul kinders wil agterlaat. Mila Guy, Germandt Geldenhuys en Antoinette Modise deel ook hul Vadersdag-wense....more10minPlay
June 15, 2022Jeugdag!Jong akteurs op die kassie gesels oor hul rol en verantwoordelikheid in die samelewing. Renaldo Schwarp hoor by Marco Spaumer, Mienke Ehlers, Lisa-Maree Bruiners en Chante Graigners oor hoekom Jeugdag nog belangrik is....more9minPlay
June 08, 2022Laat die potte (en panne) prutTelevisieliefhebbers smul al vir jare na die heerlike disse en hul kleure op kosprogramme. Renaldo Schwarp gesels met gewilde TV-sjefs en Errieda du Toit, inhoudsvervaardiger van In die Sop en MasterChefSA, vertel meer oor hierdie vlagskip-kosprogramme!...more10minPlay
June 01, 2022Die langste programme oppie kassieKwêla en Toks & Tjops is twee programme wat die langste op die kykNET is. Renaldo Schwarp gesels met aanbieders, Janina Oberholzer en Hannes van Wyk, oor wat dit vat om ’n program vir só lank op die lug te hou....more11minPlay
May 24, 2022Koffie en beskuit voor die KassieDaar is niks lekkerder as ’n koffie met beskuit in die oggend terwyl jy jou gunsteling ontbytprogram kyk nie. Renaldo Schwarp gesels hierdie week met aanbieders van ontbytprogramme, Jenna-Leigh Bilong, Jennifer Myburgh en Eloise Cupido!...more10minPlay
FAQs about Kyknet: Kassie-Kuiers met Renaldo Schwarp:How many episodes does Kyknet: Kassie-Kuiers met Renaldo Schwarp have?The podcast currently has 44 episodes available.