Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eer... more
FAQs about L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast:How many episodes does L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast have?The podcast currently has 22 episodes available.
October 05, 2021INTRO: My GeheimL is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg....more1minPlay
August 05, 2021Ep.21 "Ek het my boer gekry - in lockdown!"Sy wou nog altyd 'n boer gehad het en toe slaan hy haar voete onder haar uit......more13minPlay
July 01, 2021Ep.20 'n Pickup line wat gewerk hetMeer as 10% van die wêreld se populasie soek liefde aanlyn maar jy moet eers 'n hele paar paddas soen voor jy jou prins of prinses ontmoet....more15minPlay
June 03, 2021Ep.19 'n Liefdesverhaal in 'n Franse kasteelVan 'n noue ontkoming met die dood tot die restourasie van 'n kasteel in Frankryk wat uit 1536 dateer. Die egpaar het 'n neus vir avontuur....more22minPlay
May 06, 2021Ep. 18. '‘Twee keer getroud, en die egskeiding was nie die ergste wat ons oorgekom het nie’Hulle verhaal het 'n gelukkige einde maar dit is die dele tussen in, die goeie maar ook die groot hartseer, wat die liefdesverhaal raar maak. Hou 'n snesie byderhand....more19minPlay
April 01, 2021Ep.17. 'Die dag toe my Bok-man sy nek breek'Hulle is mekaar se eerste liefdes en selfs 'n ernstige nekbesering kon hul nie van stryk bring...more18minPlay
March 04, 2021Ep.16 'My vrou het 'n affair gehad en dit spook by my'Frik en sy vrou is al vir meer as 50 jaar getroud maar byna 40 jaar gelede het sy vrou op hom verneuk, en dit spook steeds by hom....more18minPlay
February 04, 2021Ep.15 Sendelinge vertel: 'Ons het op ons troudag die eerste keer gesoen'Anja het haar Amerikaanse man, Andy eers op hulle troudag vir die eerste keer behoorlik gesoen....more15minPlay
December 22, 2020Ep.14 'Ek het verlief geraak en vyf kinder by gekry'In die episode gesels Carla Coetzee met 'n paartjie wie baie uitdagings oorkom het. Casper se vrou en ma van sy vyf kinders is oorlede maar die liefde was nie klaar met hom nie......more14minPlay
December 04, 2020Ep.13 'Ons het aanlyn ontmoet en gaan in die Fillipyne trou'Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!...more14minPlay
FAQs about L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast:How many episodes does L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast have?The podcast currently has 22 episodes available.