Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eer... more
FAQs about L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast:How many episodes does L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast have?The podcast currently has 22 episodes available.
October 29, 2020Ep.12 'My man het 'n vrou geword en ek bly by haar'Die paartjie is vir meer as 30 jaar getroud. Twee kinders, 'n kankerstryd en 'n geslagsverandering later is hul steeds aan mekaar se sy....more14minPlay
October 02, 2020Ep.11 Kalwerliefde word ewige liefdeTinkie en Gert het op skool ontmoet en 40 jaar later woon hulle op dieselfde dorp waar die liefde begin blom het....more19minPlay
September 04, 2020Ep.10 Liefde soos uit 'n fliek uitSoms is liefde regtig soos die draaiboek van 'n film - luister hier!...more16minPlay
August 07, 2020Ep.9 Twee fietsongelukke en 'n tweede ware liefdeEstelle het twee keer die liefdesboerpot geslaan. Sy het nie een keer, maar twee keer haar sielsgenoot ontmoet....more17minPlay
July 02, 2020Ep.8: ‘Hy is vir my mooi, my man met dwergisme’Nog 'n ongewone ware liefdesverhaal. Die keer vertel ons die storie van Stephen, wie aan dwergisme ly, en sy vrou Rika....more9minPlay
June 05, 2020Ep.7: 'My huwelik met Piet, my engel in ’n rolstoel – en ons eie liefdeskind'Dis 'n onwaarskynlike liefde want uit 'n tragiese ongeluk het liefde gespruit...more15minPlay
April 30, 2020Ep.6: 'Toe trou ek met my pa se vriend, 28 jaar my senior’In die sesde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, praat Carla Coetzee met 'n egpaar wie se verhouding die wenkbroue laat lig....more12minPlay
April 03, 2020Ep.5: 'Twee van my vrouens is vermoor - straf God my?'In die vyfde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, vertel Carla Coetzee, ’n roerende verhaal van verlies en hoe daai leemte nie altyd weer gevul kan word nie....more13minPlay
March 05, 2020Ep.4: Wanneer liefde grense oorskry'n Afrikaanse meisie verloor haar hart op 'n Egiptenaar en in 'n oogwink verander haar lewe handomkeer....more18minPlay
February 04, 2020Ep.3: ‘My man was 18 j. in die tronk vir moord’In dié derde episode van L is vir Liefde praat Carla Coetzee met ’n paartjie wie nie wegskram van hul verlede nie al is die een ’n gevonnisde misdadiger....more13minPlay
FAQs about L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast:How many episodes does L is vir Liefde - 'n Huisgenoot Podcast have?The podcast currently has 22 episodes available.