Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about LCF Inspirasie Stasie:How many episodes does LCF Inspirasie Stasie have?The podcast currently has 172 episodes available.
March 08, 2023Van "Metal" tot Hillsong, Ivan deel met ons sy getuienisIvan was 'n groot aanhanger van "metal" musiek en alles wat daarmee saamgaan, vir baie jare lank, tot die mat onder sy voete uitgeruk was....more42minPlay
March 02, 2023Andre deel met ons sy pad met MSAndre Vermeulen vier hierdie week sy 7de jaar van goeie gesondheid. Hy kom deel met ons sy pad met MS: Van waar dit begin het tot nou....more36minPlay
February 22, 2023Getuienis van die Goedheid en Guns van God in BesigheidNeels getuig van hoe hy gegaan het van alkolis wat staan op egskeiding na 'n suksesvolle besigheidsman, saam met Ivan as sy vriend en getuie....more45minPlay
February 15, 2023Uitverkies en Draers van die TeenwoordigheidVandag deel Anna-Lize verder oor 1 Kronieke 13 en 15. Ons moet naby aan God bly, as ons Sy wil, wil ken en onder Sy beskerming wil bly....more38minPlay
February 01, 2023Raak betrokke by die Catherine Robson KinderhuisOns gesels met Qure, die bestuurder van die kinderhuis in Vereeniging, oor hulle Golf Dag, en die verskillende maniere hoe jy by die kinderhuis kan betrokke raak....more32minPlay
January 25, 2023Ons Bespreek ons 2023 Jaartema en KalenderOns bespreek ons jaartema, hoe ons op die tema gekom het, sowel as die kalender en die nuwe kursusse waarna almal kan uitsien by LCF....more40minPlay
January 18, 2023Wat is op God se hart in 2023?Anna-Lize deel wat die Here sterk op haar hart gedruk het tydens die vakansietyd, en wat God wil hê ons moet weet hierdie jaar 2023. Wat is op God se hart vir 2023? Luister gerus....more37minPlay
December 07, 2022Ons Kyk Terug maar weer Vorentoe na 2023!Die jaar 2022 was voorwaar 'n vol jaar by LCF, vol seën! Ons kyk terug na die jaar en waarvoor ons dankbaar is, maar kyk ook weer vorentoe, na die jaar 2023 en waarna ons kan uitsien!...more29minPlay
November 30, 2022In Watter Tye Leef Ons: Die Donker Drie EenheidOns kyk bietjie in die onsienlike realm die week, en verken verder Johnathan Cahn se boek; "The Return of the gods." Ons leer veral meer oor die Donker-drie-eenheid waarvan hy in sy boek praat, en hoe dit persoonlik op ons van toepassing kan wees....more35minPlay
November 23, 2022In watter tye leef ons?In watter tye leef ons? Anna-Lize gesels vandag oor die drome en visioene in Daniël, van Johnathan Cahn en sy interpretasie, en hoe ons waaksaam moet wees in hierdie tye, dat ons nie met leuens meegesleur word nie....more26minPlay
FAQs about LCF Inspirasie Stasie:How many episodes does LCF Inspirasie Stasie have?The podcast currently has 172 episodes available.