Anton, Dannha en Willem gesels saam oor die nuwe "Conquer" kursus wat volgende week by LCF gaan begin. As jy meer wil weet oor die kursus voor jy inskryf, gaan luister gerus na hierdie potgooi.
Willem praat van 'n skakel in die potgooi, die skakel is, https://manne.lifecf.org/sast