Hierdie week gesels Chantelle met ons oor die impak van die musiek op die kinders wat haar dansskool bywoon, en hoe sy tot die besef, van die impak van musiek en die woorde van musiek, in haar eie lewe gekom het.
Lewer gerus kommentaar in die kommentaar boks.