
Sign up to save your podcasts
Or


Ons verstaan nie altyd alles wat met ons as gelowiges gebeur nie. Daarom moet ons leer om die Vyande in ons lewens te identifiseer sodat ons
terug kan baklei.
Gaan ons soos boksers wees wat net in die lug rond slaan en hoop ons slaan iets raak?
From the publisher's feed