Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
March 05, 20175 MarJacqui January hoor van 'n jong man, wat gestremd gelaat is na 'n duikongeluk, se passie vir visvang en die netwerk wat daardeur ontstaan het. En Fanie du Toit gesels met 'n ma van 'n gestremde kind oor ondersteuning vir ander ouers en familie van gestremde kinders....more23minPlay
February 25, 201726 FebFanie du Toit vind meer uit van Peer Supporters waar gestremdes en hulle families ander gestremdes en hulle families ondersteun. En Jacqui January vertel meer van Wêreld Gehoordag wat op 3 Maart gevier word, en hoe om self jou gehoor te toets met 'n slimfoontoep....more23minPlay
February 18, 201719 FebJacqui January kyk na die werk van 'n ortodis, en hoe hulle help met prostese en ander hulpmiddels. En Fanie du Toit vertel meer van South African Riding for the Disabled Association (SARDA)....more26minPlay
February 11, 201712 FebDie week van 13 tot 19 Februarie is Wêreld Epilepsieweek. Jacqui January het meer gaan uitvind oor hierdie toestand. En Fanie du Toit leer meer van meervoudige sklerose, 'n kroniese siekte van die senuweestelsel....more23minPlay
February 04, 20175 FebJacqui January vertel hoe maatskappye saam werk om vakleerlingskappe vir jong gestremdes te finansier. En Fanie du Toit het inligting van 'n rekenaar-inisiatief vir jong gestremde kinders wat hulle nie net intellekueel stimuleer nie, maar help ook om hulle selfvertroue te bou....more24minPlay
January 28, 201729 JanFanie du Toit kyk na watter terapie en hulpmiddele in landelike gebiede beskikbaar is vir serebraalgestremdes. En Jacqui January vind uit hoe Braille blindes bemagtiging....more25minPlay
January 21, 201722 JanJacqui January gesels met 'n jong gestremde vrou wat haar moue oprol en betrokke raak by werkplasings vir gestremdes. En Fanie du Toit hoor by 'n baie inspirerende gestremde wat positiwiteit behels....more22minPlay
January 14, 201715 Jan'n Suid-Afrikaanse nie-regeringsorganisasie reik uit na gestremdes oor die landsgrense heen Jacqui January gesels met die besturende direkteur van DeafNET wat in 50 Afrikalande bedrywig is. En Fanie du Toit hoor van 'n groep wat padveiligheid help bevorder nadat hulle gestremd gelaat is in motorongelukke is....more24minPlay
January 07, 20178 JanJacqui January gesels met 'n jong man wat ná 10 jaar in in rolstoel weens 'n duikongeluk, voluit lewe te midde van al die uitdagings. En Fanie du Toit vertel van die werk van Senecio, 'n nie-regeringsorganisasie wat hulp gee aan liggaamlik gestremde kinders in die Wes-Kaap....more21minPlay
December 31, 20161 JanFanie du Toit kyk na die werk van die Instituut vir Blindes wat na meer as 100 jaar hulle naam verander het. Gestremdes deel ook hulle nuwejaarswense....more16minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.