Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
November 28, 201529 Nov 2015Suid-Afrkaanse intellektueel gestremdes laat spat die rekords by 'n wêreldatletiekbyeenkoms op eie bodem! En Fanie du Toit sluit die bewusmakingsmaand vir mense met gestremdhede af deur te kyk na die vordering met integrasie, en van die tekortkominge....more23minPlay
November 21, 201522 Nov 2015Parkinson se siekte beïnvloed onder meer stabliteit, balans en spraak. Fanie du Toit vind meer uit oor hierdie siekte want elke lyer se simptome is uniek. En Jacqui January vertel van 'n program wat help om kommunikasie vir gehoorgestremdes makliker maak....more26minPlay
November 14, 201515 Nov 2015Fanie du Toit gesels met 'n vrou, wat ná 'n ongeluk in 'n rolstoel is, oor die goeie en minder goeie dae. En Jacqui January gesels met 'n groep jongmense van die Kaap en Europa, wat vrywillige werk doen by 'n sentrum vir mense met liggaamlik en intellektuele gestremdhede....more23minPlay
November 08, 20158 Nov 2015Jacqui January vertel van 'n internasionale sportbyeenkoms vir gestremdes in Bloemfontein. En Fanie du Toit het nuus van 'n ma wat vrou-alleen 'n skool vir dowes in Welkom bedryf....more23minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.