Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
February 13, 201614 Feb 2016Fanie du Toit yk na die rol en dienste van 'n arbeidsterapeut vir mense met liggaamlike en verstandelike gestremdhede. En Jacqui January hoor wat die Nasionale Raad vir Mense met Gestremdhede van die staatsrede dink....more22minPlay
February 06, 20167 Feb 2016Suid-Afrikaners hou van sport! En mense met gestremdhede blink saam uit met ander in die internasionale arena, veral in atletiek....more19minPlay
January 30, 201631 Jan 2016Fanie du Toit vind meer uit oor die jaarlikse verrigtinge en planne van die nasionale liggaam vir gestremdes in Suid-Afrika, en hoe dit by wêreldtendense inskakel. En Jacqui January hoor van die oorsprong, die vordering en toepassing van Braille....more26minPlay
January 23, 201624 Jan 2016Watter bydrae lewer fisiese aktiwiteite in die ontwikkeling van mense met down sindroom? Jacqui January gesels met 'n PhD student wat navorsing gedoen het hieroor. Fanie du Toit het gaan hoor van intensiewe ondersteuning by 'n tersieêre inrigting in die Kaapse Skiereiland....more25minPlay
January 16, 201617 Jan 2016Jacqui January het gaan hoor van die eerste skooldag by 'n skool vir kinders wat verstandelik gestremd is. Fanie du Toit het gaan uitvind oor beskikbaarheid van hulpmiddels vir mense met gestremde in plattelandse gebiede....more24minPlay
January 09, 201610 Jan 2016Kom hoor meer van musiek waardering vir mense met gehoorverlies. Fanie du Toit het die storie. Jacqui January gesels met 'n oudioloog oor die prosesse en sielkundige aanpassings vir mense wat koglieêre inplantings oorweeg....more23minPlay
January 02, 20163 Jan 2016Wat is die uitdaging vir jong gestremde studente t.o.v. toegang tot tersiêre inrigtings? Fanie du Toit het gaan uitvind hieroor en Jacqui January het meer oor die intergrasie van jong gestremdes na tersiêre onderig, in die arbeidsmark....more24minPlay
December 26, 201527 Dec 2015Fanie du Toit gesels oor die toeganklikheid van vakansieplekke, kamp-terreine en hotelle vir mense met gestremdhede. Jacqui January het gaan uitvind oor die rol van vroeë identifisering en ontwikkeling vir gestremde babas....more26minPlay
December 19, 201520 Dec 2015Mej. Doof SA vertel van haar selfopgelegde missie om ander te help. Jacqui January gesels met haar oor haar betrokkenheid by die Beautiful Noise-veldtog. En Fanie du Toit kyk na die impak van rumatiek en artritus op mense se leefstyl....more25minPlay
December 13, 201513 Dec 2015Die klank van die see… dis wat 'n jong vrou die meeste gemis het tydens haar vier jaar van doofheid. Jacqui January gesels met haar en die span wat haar gehelp het om dit moontlik te maak. En Fanie du Toit kyk na kommunikasie vir blindes en die rol van Braille....more25minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.