Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
July 30, 201631 Jul 2016Piet Human is 'n ingenieur wat help met toeganklikheid by openbare plekke vir gestremdes. Hy het 'n toeganklikheidsvlakaanwyser hiervoor ontwerp. Jacqui January het met hom gesels. En Fanie du Toit hoor van 'n onderwyser wat ná 'n duikongeluk ander mense in sy rolstoel inspireer en sy drome uitleef....more22minPlay
July 23, 201624 Jul 2016Hoe verwys mens na gestremdes, en wat is die regte en aanvaarbare terme om te gebruik? Fanie du Toit het gaan uitvind. En Jacqui January vertel van die suksesse van plastiekherwinning, en die voordele wat dit vir gestremdes inhou....more26minPlay
July 16, 201617 Jul 2016Fanie du Toit kyk na die belasting van mense met gestremdhede. Daar is ook wenke en hulp t.o.v die eise en die invul van belastingopgawes....more14minPlay
July 09, 201610 Jul 2016Fanie du Toit kyk na werksplasing vir gestremdes. Hy het praktiese raad vir van die vele uitdagings wat gestremdes in die arbeidsmark ervaar....more15minPlay
July 02, 20163 Jul 2016Jacqui January vertel van 'n groep van Wits Universiteit wat gesinne van dowe kinders help met kommunikasievaardighede. En Fanie du Toit vind uit watter strukture in plek is om te verhoed dat daar in die werkplek gediskrimeer word teen mense met geestessiektes....more22minPlay
June 25, 201626 Jun 2016Jacqui January gesels met Piet Human, 'n elektriese ingenieur, oor sy hulp aan gestremdes om hulle in die arbeidsmark te vestig. En Fanie du Toit gesels met Esme Fourie oor die uitdagings van mense met gestremdhede in landelike gebiede....more23minPlay
June 19, 201619 Jun 2016Jacqui January gesels met 'n jong vrou wie se sintuie is erg in 'n skietvoorval beskadig is. Sy beywer haar nou vir gelyke indiensneming vir gestremde vroue. En Fanie du Toit vind meer uit oor die toegangklikheid vir, en plasing van, gestremdes in die werkplek....more23minPlay
May 29, 201629 May 2016Fanie du Toit hoor meer van 'n konferensie waar die fokus op serabraal gestremde skoolkinders val. Jacqui January het gaan hoor hoe Tekkie Tax help met bewusmaking hulp aan mense met epilepsie....more24minPlay
May 21, 201622 May 2016Jacqui January gesels met 'n skoolhoof van Lenasia wat vertel hoe horende en dowe kinders by hulle skool saam leer en ontwikkel. En Fanie du Toit gesels met 'n ma van twee volwasse intellektuele gestremde vroue oor beskermde indiensneming....more24minPlay
May 14, 201615 May 2016'n Nuwe beleid is aanvaar vir die regte van gestremdes. Fanie du Toit hoor hoe dit verskil van die vorige beleid. Jacqui January het nuus oor 'n organisasie wat al langer as 130 jaar opleiding en sorg aan dowes en multi-gestremdes bied....more26minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.