Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Deur middel van hierdie radioprogram poog RSG om nie-gestremdes 'n beter begrip te gee van die probleme en suksesse van persone met gestremdhede.... more
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.
February 28, 20151 Mar 2015Wêreld Gehoorverlies dag word op 3 Maart gehou. Jacqui January en Fanie du Toit vind meer uit oor die brein/gehoor-benadering, en tegnologie se rol om gehoor te verbeter....more21minPlay
February 22, 201522 Feb 2015Fanie du Toit fokus op die menseregte van gestremdes, en Jacqui January op die uitdagings om ondersteuning te verlean aan volwasse intellektuele gestremdes....more27minPlay
February 15, 201515 Feb 2015Fanie du Toit vertel hoe gehoorverlies kinders se spraakontwikkel kan beïnvloed. En Jacqui January vertel van 'n skool vir gestremde kinders, wat sonder enige staatsbefonsing, deur 'n gemeenskap ondersteun word....more22minPlay
February 07, 20158 Feb 2015Fanie du Toit vind uit watter institusionele ondersteuning daar vir gestremdes is. En Jacqui January gesels met 'n doofgebore jong man wat 'n ondersteuningsbasis wil vestig ná sy geslaagde kogliêre inplanting....more23minPlay
FAQs about Leefwêreld van die Gestremde:How many episodes does Leefwêreld van die Gestremde have?The podcast currently has 740 episodes available.